PALS Learning Support

PALS Learning Support Motivating,encouraging and teaching learners to perform to their potential! Learning Support in all

17/08/2023

Evidence from brain science suggests that using the stigmatized technique is essential for developing mathematical thinking.

We LOVE these kiddies!!!Tussen 5 skole, lank, kort, oud, jonk, meisie of seun… Dit maak nie saak nie… ons was net mens s...
08/12/2022

We LOVE these kiddies!!!

Tussen 5 skole, lank, kort, oud, jonk, meisie of seun… Dit maak nie saak nie… ons was net mens saam..

Vreeslik lekker dromme gespeel vir ons afsluiting..

Ek is trots op elke siel se harde werk! Sal oorlog toe gaan met so span! ❤️

Pragtige Vonkie kuier en werk die week by ons!
24/10/2022

Pragtige Vonkie kuier en werk die week by ons!

Een baie spesiale dogtertjie…❤️ Louise, een van ons PALS goudwerd RO juffrouens, maak leer lekker met n regte partytjie!...
15/09/2022

Een baie spesiale dogtertjie…❤️

Louise, een van ons PALS goudwerd RO juffrouens, maak leer lekker met n regte partytjie! Die storieboek karakter verjaar.

Post van 7 Junie 2022“Tip” 4 oor idees om jou kind te bemagtig wanneer hy/sy struikel. Ek hoop dit help daardie groot vr...
10/06/2022

Post van 7 Junie 2022

“Tip” 4 oor idees om jou kind te bemagtig wanneer hy/sy struikel. Ek hoop dit help daardie groot vraag: “Hanteer ek dit korrek?”

Post van 7 Junie 2022“Tip” 3 oor idees om jou kind te bemagtig wanneer hy/sy struikel. Ek hoop dit help daai groot vraag...
09/06/2022

Post van 7 Junie 2022

“Tip” 3 oor idees om jou kind te bemagtig wanneer hy/sy struikel. Ek hoop dit help daai groot vraag: “Hanteer ek dit korrek?”

Post van 7 Junie 2022:Ek is ook n mamma…ek is soms verstom oor hoe baie mammas dieselfde voel oor hulle reaksies op hul ...
08/06/2022

Post van 7 Junie 2022:

Ek is ook n mamma…ek is soms verstom oor hoe baie mammas dieselfde voel oor hulle reaksies op hul kinders se struikelblokke. Die vraag kom so gereeld op: “Hanteer ek dit korrek?”

Ek het so paar wenke (“tips”) wat ek met julle wil deel oor die volgende paar dae. Hierdie is kort en kragtige wenke om jou positiewe reaksie te ondersteun.

🌿PALS bied ook leiding vir ouers oor spesifieke werk wat ouers tuis kan doen om hul kinders te ondersteun.

Ek is ook n mamma…ek is soms verstom oor hoe baie mammas dieselfde voel oor hulle reaksies op hul kinders se struikelblo...
07/06/2022

Ek is ook n mamma…ek is soms verstom oor hoe baie mammas dieselfde voel oor hulle reaksies op hul kinders se struikelblokke. Die vraag kom so gereeld op: “Hanteer ek dit korrek?”

Ek het so paar wenke (“tips”) wat ek met julle wil deel oor die volgende paar dae. Hierdie is kort en kragtige wenke om jou positiewe reaksie te ondersteun.

🌿PALS bied ook leiding vir ouers oor spesifieke werk wat ouers tuis kan doen om hul kinders te ondersteun.

Tyd verandering:Saterdag 28 Mei13:00 - 14:00
20/05/2022

Tyd verandering:

Saterdag 28 Mei
13:00 - 14:00

‘n Vertakking van die diens by PALS. ✌️ Huiswerk📖 Huiswerk is n leergeleentheid. Dit het n goeie doel. Dit hoef nie n la...
09/05/2022

‘n Vertakking van die diens by PALS.

✌️ Huiswerk

📖 Huiswerk is n leergeleentheid. Dit het n goeie doel. Dit hoef nie n laat middag (“moeilike tyd”) oefening te wees nie.

Address

Strand
S-7140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PALS Learning Support posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PALS Learning Support:

Shortcuts

Share

Category