Ruimte Sentrum - Offisiële Bladsy

Ruimte Sentrum - Offisiële Bladsy Pikkewouters Kleuterskool - Klein klassies aan vanaf 3 maande tot Gr R (Afr+Eng). Gravitas - Tuisonderrig Internasionale aanlyn leerprogram vir GrR tot Gr 12.

Nasorg - Huiswerkhulp, vervoer na buitemuurse aktiwiteite met groot speelareas.

23/09/2026

Daar is niks kragtiger as die oë van 'n kind wat blink van hoop en groot drome vir die dag as hulle groot is nie.

Daar is niks kragtiger as die oë van 'n kind wat blink van hoop en groot drome vir die dag as hulle groot is nie.
23/09/2026

Daar is niks kragtiger as die oë van 'n kind wat blink van hoop en groot drome vir die dag as hulle groot is nie.

Bytjies: Eendag ek groot is
22/09/2026

Bytjies: Eendag ek groot is

Ons leer oor Beroepe. Ons bouers in die Voeltjie klas
22/09/2026

Ons leer oor Beroepe. Ons bouers in die Voeltjie klas

18/09/2026
17/09/2026

Die kinders van Ruimte Sentrum het vandag gaan kuier by die Strand Brandweer! Baie dankie aan Mnr. Fielies en sy span wat die dag so ekstra spesiaal gemaak het. Dit was 'n onvergeetlike ervaring vol groot glimlagte en hope pret!

'n Groot en opregte dankie aan Mnr. Fielies en sy bobaas-span van die Strand Brandweerstasie! Julle het die dag vir die ...
17/09/2026

'n Groot en opregte dankie aan Mnr. Fielies en sy bobaas-span van die Strand Brandweerstasie! Julle het die dag vir die kinders in iets ongelooflik spesiaals omskep. Die opwinding in hul oë en die glimlagte op hul gesigte was onbetaalbaar. Dit is 'n herinnering wat hulle vir altyd in hul harte sal bewaar. Baie dankie vir julle tyd, omgee en die fantastiese werk wat julle vir ons gemeenskap doen!

17/09/2026

Stap vir stap, vol hoop en nuwe energie. Ons lenteloop was die perfekte manier om saam die seisoen te vier.

Baanbrekers op pad na die sterre.  Ons netbaltrots verken nuwe grense by die ruimtesentrum.
17/09/2026

Baanbrekers op pad na die sterre. Ons netbaltrots verken nuwe grense by die ruimtesentrum.

Address

Strand
7140

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27218548234

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruimte Sentrum - Offisiële Bladsy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ruimte Sentrum - Offisiële Bladsy:

Share

Category