Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie

Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie Diep in die hartjie van Stompneusbaai, ongeveer 15 km vanaf die St Helenabaai afdraai sal jy Die Sardyntjie Dagsorg vind.

Hierdie kleurvolle klein skooltjie bou sy waardes op liefde, Godsdiens asook kreatiwiteit en bestaan al reeds 9 jaar

Die Sardyntjie maak voorsiening vir ouderdomme 3 maande tot 5 jaar en beloof om die lang pad saam met u kind ‘n wonderlike opvoedkundige avontuur te maak. Die onderwysers is toegewyd en verbind tot diverse, vooruitgaande en omvattende opvoedkunde.

Ons Vader ons wil net dankie sê vir 'n wonderlike en geseënde week wat U vir ons gegee het.Ouers graag wil ons die OGO b...
06/09/2026

Ons Vader ons wil net dankie sê vir 'n wonderlike en geseënde week wat U vir ons gegee het.

Ouers graag wil ons die OGO bedank vir die verandering wat hulle aangebring het by ons skooltjie. Kyk net hoe hard werk hulle om 'n verandering te bring. Ons kan hulle nie genoeg bedank vir die projek nie. Ons weet net dat die Here hulle oor en oor sal seën vir die werkies wat hulle doen vir ons skooltjie. 🙏😘 Ons wil ook Gerda se man bedank dat hy ook betrokke was met die gaan haal en aflaai van die skulpe.

Ons herinner die ouers dat die skooltjie sal toe wees op die 24 en 25 September.

Geseënde daggie en sien môre weer

06/09/2026
Ouers onthou ons projek vir twee weke. Elke kind moet n klip bring elke dag
24/08/2026

Ouers onthou ons projek vir twee weke. Elke kind moet n klip bring elke dag

23/08/2026

Vader dankie vir 'n goeie en geseënde week.

Ons wil weer dankie sê vir Demi vir die dansies wat sy gedoen het met Yvonne se klassie

Geseënde daggie en sien môre weer

Address

Concorde Drive 24
Stompneusbaai
7390

Telephone

+27725419692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Sardyntjie Dagsorg/Skooltjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category