Maestro Musiekateljee

Maestro Musiekateljee Maestro Musiekateljee bied musieklesse vanaf 2018 in Stilbaai aan. Verskeie instrumente word deur bekwame musikante aangebied. Epos ons gerus vir inligting.

Klasse word tydens skoolkwartale oa by Bertie Barnard op 'n weeklikse basis aangebied word. Maestro Musiekateljee is opgewonde om aan te kondig dat musieklesse vanaf 2018 in Stilbaai aangebied sal word. Klasse sal tydens skoolkwartale by Bertie Barnard op 'n weeklikse basis aangebied

27/01/2021
MAESTRO MUSIEKATELJEE bied individuele lesse in ‘n verskeidenheid instrumente:- klavier- blokfluit- kitaar- klarinet- sa...
26/01/2021

MAESTRO MUSIEKATELJEE bied individuele lesse in ‘n verskeidenheid instrumente:

- klavier
- blokfluit
- kitaar
- klarinet
- saksofoon
- pyporrel
- musiekteorie
- dwarsfluit

Stuur gerus ‘n epos na [email protected] vir meer inligting.

Kleuterklassiek sal gedurende 2021 aangebied word by Maestro Musiekateljee. Indien jou kleuter tussen die ouderdom van 4...
01/12/2020

Kleuterklassiek sal gedurende 2021 aangebied word by Maestro Musiekateljee. Indien jou kleuter tussen die ouderdom van 4-7 jaar oud is besoek gerus ons webwerf
www.kleuterklassiek.co.za

Kleuterklassiek word in 2021 weer op Stilbaai aangebied. Kontak gerus vir Arina vir meer inligting (0824862873)
30/11/2020

Kleuterklassiek word in 2021 weer op Stilbaai aangebied. Kontak gerus vir Arina vir meer inligting (0824862873)

Kleuterklassiek gee kleuters ‘n unieke geleentheid om musiek te ontdek.

Basiese vaardighede op verskillende instrumente. Musiekgroepklasse vir 4-7 jariges🎶

Maak musiek deel van jou lewe
28/09/2020

Maak musiek deel van jou lewe

24/04/2020

Kyk en leer saam oor instrumente:)

05/03/2020

KLERKSDORP, STILBAAI, SOMERSET-WES
Kleuters leer basiese vaardighede op xilofoon, klavier, viool en blokfluit. Elkeen kry sy eie instrument vir die tydsduur van die klas.
Moenie uitmis om jou kleuter dié besondere blootstelling aan musiek te gee nie!

KLASSE SKOP AF IN DIE 2DE KWARTAAL VAN 2020 - registreer aanlyn by www.kleuterklassiek.co.za

Kontak Miranda @083 287 9423 vir enige navrae

10/02/2020

“Some things that are really easy for you, are really hard for me”

Gee jou kleuter geleentheid om musiek & instrumente te ontdek. Kennis, vaardighede en liefde vir musiek word ontwikkel. ...
24/01/2020

Gee jou kleuter geleentheid om musiek & instrumente te ontdek. Kennis, vaardighede en liefde vir musiek word ontwikkel. Klasse skop binnekort af. Registrasie www.kleuterklassiek.co.za

13/01/2020
Word deel van Maestro Musiekateljee in 2020                   @ Stilbaai, Western Cape
13/01/2020

Word deel van Maestro Musiekateljee in 2020 @ Stilbaai, Western Cape

Address

5 Uitsig Avenue
Still Bay
6674

Telephone

+27824862873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maestro Musiekateljee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Maestro Musiekateljee:

Shortcuts

Share