Allegaartjie

Allegaartjie Allegaartjie – ’n unieke kombinasie van stylvolle meubels, dekor, geskenke en heerlike kos in Stilbaai. Kom kuier vir iets moois en iets lekker!

AVAILABLE dieskoenwinkel Stillbay FLASH SALE 40% OFF! 👜Upgrade your style with our premium, handcrafted leather bags. Ev...
05/08/2026

AVAILABLE dieskoenwinkel Stillbay

FLASH SALE

40% OFF! 👜

Upgrade your style with our premium, handcrafted leather bags.

Every piece combines leather artistry with unique textures, patterns, and timeless designs.

Backpacks to spacious weekenders.

Don't wait because stock is highly limited. Tap the link in our bio to shop the sale before your favorite design sells out!

ALLEGAARTJIE VILLAGE MARKET





Discover your new favorite jewelry at Allegaartjie Village Market! Whether you love unique, artistic details or classic ...
04/08/2026

Discover your new favorite jewelry at Allegaartjie Village Market!

Whether you love unique, artistic details or classic elegance, our new collection has something perfect for your style.

Swirl rings and unique pearl and wire statement pieces.

Striking cuff bracelets with turquoise, white, and black stones.

Detailed, engraved silver bangles with timeless patterns.

Come visit us and find your perfect piece today





WINTER WARMTH COLLECTIONBring beautiful color, rich texture, and unique character into your home with our Handcrafted In...
03/08/2026

WINTER WARMTH COLLECTION

Bring beautiful color, rich texture, and unique character into your home with our Handcrafted Indian Cushions!

Perfect for couches, beds, and cozy winter corners. They look stunning on their own or layered together.

CHOOSE YOUR PERFECT SIZE:

45x45cm
40x60cm
35x80cm

Handpicked in India:

Each cushion is handcrafted with 100% Cotton material.

LIMITED STOCK AVAILABLE

These are exclusive to Allegaartje Village Market.





%

Groot nuus! Ons hou 'n Stoep Sale hier by Allegaartjie op 1 Augustus. Kom snuffel lekker rond en kry groot afslagpryse o...
31/07/2026

Groot nuus!

Ons hou 'n Stoep Sale hier by Allegaartjie op 1 Augustus.

Kom snuffel lekker rond en kry groot afslagpryse op uitgesoekte items.

Moet dit nie misloop nie!

Sny in styl met VictorinoxAllegaartjie Lifestyle VillageSwitserse kwaliteit of jy nou 'n gesoute sjef is of net hou van ...
30/07/2026

Sny in styl met Victorinox

Allegaartjie Lifestyle Village

Switserse kwaliteit of jy nou 'n gesoute sjef is of net hou van kos maak by die huis.

Allegaartjie het die perfekte mes vir jou kombuis.

Hoekom Victorinox kies?

✅ Switserse kwaliteit
✅ Lewenslange waarborg op vervaardigingsfoute
✅ Beskikbaar in verskeie lewendige style en kleure om by jou kombuis te pas
✅ Professionele en alledaagse kombuismesse

Ons reeks in die winkel sluit in:

🔹 Snymesse in allerhande vrolike kleure,
sjefsmesse (20cm), en nutsmesse (15cm)

🔹 Kombuishulpmiddels:
Skilmesse, blikoopmakers, piekniekmesse, rasper en meskerpmaker.

Kom loer gerus in by Allegaartjie Lifestyle Village om die verskillende messe te vergelyk en te voel watter handvatsel die beste in jou hand pas.

Sien jou binnekort!🌐 www.allegaartj







INTERIEUR INSPIRASIEWat die natuur binnebringHet jy ons nuutste uitstalling saam met die Bizzy Lizzy Huis-en-Tuin Klub g...
28/07/2026

INTERIEUR INSPIRASIE
Wat die natuur binnebring

Het jy ons nuutste uitstalling saam met die Bizzy Lizzy Huis-en-Tuin Klub gemis?

Moenie bekommerd wees nie, jy kan steeds die pragtige evolusie en interieur-tendense van 2026 by Allegaartjie kom ontdek.

Allegaartjie Lifestyle Village se pragtige dekorprodukte sluit perfek aan by hierdie natuur geïnspireerde neigings.

Natuurlike materiale & organiese vorms
Warm aardse kleure wat rustigheid skep
Ryk teksture en 'n unieke spel van patrone
Beligting vir binne
Unieke items wat jou huis omskep

Baie dankie aan Gretha Bezuidenhout van Cape Living Interiors vir 'n hoogs inspirerende geleentheid vol vars idees en pragtige uitstallings.

Baie van die dekorprodukte wat op die foto's uitgestal is, is direk beskikbaar by Allegaartjie Lifestyle Village.

(Let wel: Teëls en lap samples is deel van die inspirasie-uitstalling en nie Allegaartjie-voorraad nie).

Kom loer gerus in.




Soms koop ons net blomme vir die geur en die kleurOns kies die mooiste blomme vir die skoonheid Maar soms stap iemand na...
26/07/2026

Soms koop ons net blomme vir die geur en die kleur

Ons kies die mooiste blomme vir die skoonheid

Maar soms stap iemand nader en verander die verhaal

Hulle herinner ons aan die dieper, sagter taal
Hulle wys ons dat ’n blom eintlik liefde dra,
iets wat vertroos of heelmaak sonder om te vra

Ons onthou hoekom ons regtig blomme koop
nie net vir die vaas nie, maar vir die hart en gees

Dit sê "ek is hier", "ek d**k aan jou", "jy is nie alleen",
dit bring ’n bietjie sonskyn deur die donkerste reën.

Die Oom herinner ons die lewe is broos en baie kort

Liefde wat jy wegee, nooit joune was om te besit nie

So koop ons weer sommer blomme vir die stories wat die hart nie self kan vertel

Oomlike soos die wat die lewe inkleur

Elke persoon wat deur ons deure stap bring ñ nuwe warmte en gevoel van tuiskoms in ons harte

Dankie vir elkeen wat deel is van die Allegaartjie famielie

ALLEGAARTJIE
LIVESTYLE VILLAGE





Transform your space with a these beautiful Bali lampshades.We are absolutely in love with these stunning, stone-look la...
23/07/2026

Transform your space with a these beautiful Bali lampshades.

We are absolutely in love with these stunning, stone-look lampshades.

With their unique textured finishes and fluid organic shapes they are the perfect statement piece to bring raw, natural beauty into any room.

Our highly anticipated new stock is arriving soon. 📦

Whether you want to elevate a high-ceiling entryway or add a cozy coastal vibe to your living room, these pendant lights are exactly what your home has been waiting for.

👇 Want to be first on the list when they land?

Drop a comment below

Photo's supplied by happy customer😍





Lus vir iets lekker? Allegaartjie verkoop die heerlike Ouma Rooi Koeksisters. Kom kry  joune vandag nog teen hierdie spe...
23/07/2026

Lus vir iets lekker? Allegaartjie verkoop die heerlike Ouma Rooi Koeksisters.

Kom kry joune vandag nog teen hierdie spesiale aanbiedinge.

• Pak van 6 @ slegs R25
• Pak van 12 @ slegs R45

• 250ml Cappuccino + 1 Koeksister @ R39
• 350ml Cappuccino + 1 Koeksister @ R49

Kom kuier vir ons en bederf jouself.

Besoek ons vandag nog by Allegaartjie.





BederfJouself SuidAfrikaans LekkerEet InstaFoodSA KoffieWinkel

OUMA ROOI KOEKSISTERS

Address

Hoofweg-Wes 165
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27287543299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Allegaartjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Allegaartjie:

Shortcuts

Share