My Skool Sport Fotos 1961 - 1966

My Skool Sport Fotos 1961 - 1966 My sport deelname en algemene sport gebeure tydens my skooljare My School Sport

12/02/2017

Vir meer VHS Sportfotos kyk na die Sportalbum in die VHS 1970+1970 Groepblab

12/02/2017

Hi vriende, Kyk gerus onder VHS 1960+1970 Groep se Sportalbum. Daar is baie meer sportfotos van VHS-Sport

24/01/2013
11/11/2012
1961 VHS 1ste Rugbyspan :                                              Noord Natal Skole Verteenwoordig:C. Marcovich, J....
13/08/2012

1961 VHS 1ste Rugbyspan :
Noord Natal Skole Verteenwoordig:
C. Marcovich, J. Roets, T. Lourens, P.Nel, J. Kilian, C. Potgieter
Natal Skole Verteenwoordig:
C. Marcovich, J. Kilian

Thys Lourens het na skool Noord Transvaal as Kaptein vir 'n aantal jare verteenwoordig en VHS se eerste Rugby Springbok geword

1964 VHS KADETTEVoor: M. Morrison, P. Nel, J. Morril, A. Lazenby, Mnr. L. Labuschagne, Mnr, Louw Mnr. W. Pienaar, Mnr.W....
13/08/2012

1964 VHS KADETTE
Voor: M. Morrison, P. Nel, J. Morril, A. Lazenby, Mnr. L. Labuschagne, Mnr, Louw
Mnr. W. Pienaar, Mnr.W. van der Merwe, Z. van Zyl, H.Mentz, ----,

Agter: W. Calitz, B. Marais, A. Phiffer, L. le Roux, J. Wasserman, G. Gardener,
M. Lamperdink, ----, J. Botha, J. Reiche.

13/08/2012
1962 VHS o/15 A RUGBYSPAN
07/09/2011

1962 VHS o/15 A RUGBYSPAN

1963 VHS 1ste HOKKIESPAN
05/09/2011

1963 VHS 1ste HOKKIESPAN

Address

Stilbaai

Telephone

083 560 2330

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My Skool Sport Fotos 1961 - 1966 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category