04/09/2026
๐ HERKEN JY HIERDIE GESIGGIES? ๐ถ๐ผ๐
Voor hulle Juffrou genoem is, was hulle self klein maatjies met groot persoonlikhede! ๐๐ฅฐ
Ons het โn paar van ons juffrouens se kinderfotoโs uitgegraweโฆ en nou is dit julle b***t om te raai! ๐
Wie d**k julle is 1๏ธโฃ tot 5๏ธโฃ?
Los julle antwoorde in die comments โ ons sal later kyk wie alles reg gehad het! ๐