Benjamin Duminy Maths & Science Institute

Benjamin Duminy Maths & Science Institute Mathematics and Sciences
CAPS
Cambridge

๐Š๐จ๐ฆ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ค๐ฒ๐ง ๐ฅ๐ข๐  ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ž ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ž๐ซ๐ฉ ๐ž๐ง ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฏ๐š๐ค๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ ๐ฅ๐จ๐ž๐ข.       ๐‘Š๐‘–๐‘ ๐‘˜๐‘ข๐‘›๐‘‘๐‘’ / ๐น๐‘–๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘ ๐‘’ ๐‘Š๐‘’๐‘ก๐‘’๐‘›๐‘ ๐‘˜๐‘Ž๐‘ / ๐‘‡๐‘Ž๐‘™๐‘’โ˜‘๏ธEkstra-klasse....
19/08/2025

๐Š๐จ๐ฆ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฌ๐ค๐ฒ๐ง ๐ฅ๐ข๐  ๐จ๐ฉ ๐๐ข๐ž ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ž๐ซ๐ฉ ๐ž๐ง ๐ฅ๐š๐š๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฏ๐š๐ค๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ ๐ฅ๐จ๐ž๐ข.

๐‘Š๐‘–๐‘ ๐‘˜๐‘ข๐‘›๐‘‘๐‘’ / ๐น๐‘–๐‘ ๐‘–๐‘’๐‘ ๐‘’ ๐‘Š๐‘’๐‘ก๐‘’๐‘›๐‘ ๐‘˜๐‘Ž๐‘ / ๐‘‡๐‘Ž๐‘™๐‘’
โ˜‘๏ธEkstra-klasse. Gr.8-12
โ˜‘๏ธKontakklasse in Stilbaai / Aanlyn
โ˜‘๏ธBeperkte spasie nog beskikbaar.

Alle leerdervlakke welkom.
Resultate gewaarborg.

Addisionele dienste: Voorbereiding vir NBT-universiteitstoetse, Opvoedkundige leerderanalise, Leertegnieke en strategieรซ, Hantering van leeruitdagings soos ADHD en eksamenangs.

28/07/2025

๐Ÿ“š EKSTRA WISKUNDE- EN WETENSKAP KLASSE ๐Ÿ“š
Verbeter jou prestasie met professionele ekstra klasse in Wiskunde en Wetenskap!
โ˜‘๏ธ Resultate gewaarborg
โ˜‘๏ธ Kontakklasse beskikbaar in Stilbaai
โ˜‘๏ธ Aanlynlesse landswyd beskikbaar
โ˜‘๏ธ Vir laerskool รฉn hoรซrskool leerders Gr.7-12

Maak vandag kontak om 'n plek te bespreek!
๐Ÿ“ž 079 070 1261
๐Ÿ“ง [email protected]

Met die regte hulp is goeie resultate nie net moontlik nie, maar gewaarborg.

๐Ÿ“š The June exams are around the corner โ€“ make an academic mindset shift that can bring a noticeable difference in your p...
22/05/2025

๐Ÿ“š The June exams are around the corner โ€“ make an academic mindset shift that can bring a noticeable difference in your preparation, your approach, and your marks!
๐Ÿš€ Letโ€™s walk the road to success. โœ… Results are guaranteed.

Available:
๐Ÿ“ In-person sessions in Stilbaai
๐Ÿ’ป Online sessions via Zoom

Afrikaans/English

โ€ข Ekstra Klasse in Wiskunde en Wetenskap (Graad 7-12)  โ€ข NBT Voorbereidingswerkswinkel (Graad 12) Voorbereiding vir Univ...
13/05/2025

โ€ข Ekstra Klasse in Wiskunde en Wetenskap (Graad 7-12)
โ€ข NBT Voorbereidingswerkswinkel (Graad 12) Voorbereiding vir Universiteitsaansoeke
โ€ข Akademiese leiding
Leertegnieke & Studiebegeleiding

Sillabusse: CAPS | Cambridge IGCSE & A-Levels | IEB

Kontaksessies in Stilbaai & Aanlynsessies landswyd beskikbaar

Wil jy jou punte verbeter?Stel jou doelwit hoog โ€“ 80% of selfs 90%+ in Wiskunde en Wetenskap is binne bereik!Met die reg...
01/05/2025

Wil jy jou punte verbeter?
Stel jou doelwit hoog โ€“ 80% of selfs 90%+ in Wiskunde en Wetenskap is binne bereik!

Met die regte leerstrategieรซ, individuele ondersteuning en jou eie entoesiasme, is merkwaardige verbetering nie net moontlik nie โ€“ ditโ€™s waarskynlik!

Ek help jou om:
โœ… moeilike konsepte eenvoudig te verstaan
โœ… slimmer te studeer, nie harder nie
โœ… selfvertroue en deursettingsvermoรซ op te bou

๐Ÿ“ Stilbaai of aanlyn via Zoom
๐ŸŽฏ Gratis demonstrasieklas beskikbaar
๐Ÿ“ž Skakel/WhatsApp 079 070 1261

Begrip bou selfvertroue โ€“ en selfvertroue lei tot sukses! ๐Ÿ’ช๐Ÿ“ˆ

Is jy agter met belangrike konsepte of werk wat reeds behandel is?Gebruik die komende vakansie as โ€™n waardevolle geleent...
23/04/2025

Is jy agter met belangrike konsepte of werk wat reeds behandel is?

Gebruik die komende vakansie as โ€™n waardevolle geleentheid om agterstallige werk in te haal, konsepte beter te verstaan en jou akademiese prestasie te verbeter.

Of jy in Stilbaai is en kontakklasse verkies, of aanlyn via Zoom leer gemakliker is โ€“ daar is โ€™n opsie vir jou! Ons bied doelgerigte, individuele ondersteuning wat help bou aan begrip, selfvertroue en entoesiasme vir leer.

๐ŸŽฏ Gratis demonstrasieklas beskikbaar
๐Ÿ“ Stilbaai of aanlyn โ€“ jy kies
๐Ÿ“ˆ Waar begrip groei, volg sukses!

Vir meer inligting kontak 079 070 1261

Laat jou punte see-toe gaan โ€“๐Ÿ“ Stilbaai of aanlyn, kom ons ry die golf van akademiese sukses!โš“๏ธ๐ŸŒŠ๐Ÿ˜ŽBoek โ€™n GRATIS proefles...
15/04/2025

Laat jou punte see-toe gaan โ€“๐Ÿ“ Stilbaai of aanlyn, kom ons ry die golf van akademiese sukses!โš“๏ธ๐ŸŒŠ๐Ÿ˜Ž

Boek โ€™n GRATIS proefles โ€“ en sien hoe Wiskunde en Wetenskap โ€˜n nuutgevonde passie raak. Resultate gewaarborg.๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ
*CAPS
*Cambridge

Address

Stilbaai
6674

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Benjamin Duminy Maths & Science Institute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category