Laerskool Bertie Barnard

Laerskool Bertie Barnard This is the social media page of Laerskool Bertie Barnard

Sterkte MigaelOns is trots op jou.
24/06/2026

Sterkte Migael

Ons is trots op jou.

🚧 Kennisgewing: Sportvelde Gesluit 🚧Ongelukkig sal die sportvelde vanaf 29 Junie tot 21 Julie gesluit wees.Gedurende hie...
24/06/2026

🚧 Kennisgewing: Sportvelde Gesluit 🚧

Ongelukkig sal die sportvelde vanaf 29 Junie tot 21 Julie gesluit wees.

Gedurende hierdie tyd word ons netbalbane opgegradeer en om die veiligheid van almal te verseker, sal geen toegang tot die sportvelde toegelaat word nie.

Vir meer inligting kan die sportkantoor gekontak word tydens skoolure.

Baie dankie vir u begrip, samewerking en geduld terwyl ons hierdie verbeteringe aanbring.

🏐💙💛

Sterkte aan al ons atlete wat gaan deelneem
23/06/2026

Sterkte aan al ons atlete wat gaan deelneem

Berties vs Laerskool Jan van RiebeeckDinsdag 23 JunieDorpsveldO12- en O13 NetbalO/13 RugbyKom ondersteun ons spanne
22/06/2026

Berties vs Laerskool Jan van Riebeeck

Dinsdag 23 Junie

Dorpsveld

O12- en O13 Netbal
O/13 Rugby

Kom ondersteun ons spanne

Laerskool Bertie Barnard Spar ontbyt2 Sept 2026R100 per persoonKontak die skool vir meer inligting   My SPAR - Stilbaai
19/06/2026

Laerskool Bertie Barnard Spar ontbyt

2 Sept 2026

R100 per persoon

Kontak die skool vir meer inligting



My SPAR - Stilbaai

🏃‍♀️🏅 BAIE GELUK! 🏅🏃‍♀️Laerskool Bertie Barnard is ongelooflik trots op Verona Pieterse en Cecelia Nel wat die Comrades ...
18/06/2026

🏃‍♀️🏅 BAIE GELUK! 🏅🏃‍♀️

Laerskool Bertie Barnard is ongelooflik trots op Verona Pieterse en Cecelia Nel wat die Comrades Maraton suksesvol voltooi het!

Verona het haar vierde Comrades voltooi, terwyl Cecelia haar eerste Comrades aangepak het en met trots binne die afsnytyd klaargemaak. Wat 'n besonderse prestasie!

Julle deursettingsvermoë, vasberadenheid en positiewe ingesteldheid is 'n inspirasie vir ons leerders en die hele Bertie-familie. Dankie dat julle wys dat geen uitdaging te groot is wanneer mens bereid is om hard te werk en nooit op te gee nie.

Baie geluk met hierdie ongelooflike mylpaal – ons is trots op julle!

Laerskool Kathu Primary Amptelik
18/06/2026

Laerskool Kathu Primary Amptelik

Address

5 Uitsig Straat
Stilbaai-Wes
6674

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:45
Tuesday 07:30 - 13:45
Wednesday 07:30 - 13:45
Thursday 07:30 - 13:45
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27287541042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Bertie Barnard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Bertie Barnard:

Shortcuts

Share