AfriFrench Language School

AfriFrench Language School Whether you want to learn academic French
or just be able to "help yourself", our course is adaptable to cater to your needs!

Our speciality is an Afrikaans-to-French course for Afrikaans speaking students - come check it out!

17/07/2025
C’est vrai - ça recommence! Dis waar - ons begin weer! Ons bied weer ons Afrikaanse beginnerskursus aan hierdie jaar aso...
05/02/2024

C’est vrai - ça recommence! Dis waar - ons begin weer! Ons bied weer ons Afrikaanse beginnerskursus aan hierdie jaar asook kletsklasse vir die meer gevorderdes. (Engelse klasse moontlik op aanvraag)
Groepsklasse R555 / maand / persoon.
Individuele klasse is ook beskikbaar, in persoon in Stilbaai,of aanlyn.
Kontak ons!😃

Dis nognie te laat om in te skryf nie!KREATIEWE BEGINNERS KURSUS⏰ Donderdag 11 Maart 16h00 📍Jongensfontein Kom loer in! ...
11/03/2021

Dis nognie te laat om in te skryf nie!
KREATIEWE BEGINNERS KURSUS
⏰ Donderdag 11 Maart 16h00
📍Jongensfontein

Kom loer in! (eerste klas gratis)
Kontak my asb vooraf t.w.v getalle 😉

Skryf in vir ‘n bekendstellingsklas!1ste bekendstellingsklas: ⏰ Woensdag 3 Maart 16h00 Voorlopig op Jongensfontein (met ...
26/02/2021

Skryf in vir ‘n bekendstellingsklas!
1ste bekendstellingsklas:
⏰ Woensdag 3 Maart 16h00
Voorlopig op Jongensfontein
(met ‘n mooi uitsig 😉)

(R100/ persoon - as jy besluit om definitief in te skryf trek ek dit weer af van jou 1ste maand se betaling)

KLETSKLAS SKOP AF!Ons eerste kletsklas gaan Donderdag 4 Februarie om 7pm gebeur op SKYPE.Of jou Frans skraps, geroes of ...
29/01/2021

KLETSKLAS SKOP AF!
Ons eerste kletsklas gaan Donderdag 4 Februarie om 7pm gebeur op SKYPE.

Of jou Frans skraps, geroes of redelik gevestig is, kom skakel in via SKYPE en leer die ander studente ken.
Bespreek asb jou plek vooruit deur in te skryf of aansoek te doen vir n gratis KOEKELOERTJIE.

Volg die skakel om jou voor te berei...😶 want jy gaan jouself moet kan voorstel in Frans, ‘n paar vrae moet vra en (probeer!) om ander se vrae te antwoord...😅
Geen stres, net pret! 😉
Sien jou daar!

https://youtube.com/playlist?list=PLkmBK74LT2Qcjqols05Skbn3RBhcJ8Hnn

Dis so maklik soos dit: print 🖨 , scan (of neem ‘n foto) 📷 en stuur dit terug per epos 📧 (afrifrench@gmail.com)...😉🥖🇫🇷
28/01/2021

Dis so maklik soos dit: print 🖨 , scan (of neem ‘n foto) 📷 en stuur dit terug per epos 📧 ([email protected])...😉🥖🇫🇷

‘n Splinternuwe jaar en ‘n splinternuwe geleentheid om jousself te verryk met n ekstra taal! En om Frans te kan leer van...
27/01/2021

‘n Splinternuwe jaar en ‘n splinternuwe geleentheid om jousself te verryk met n ekstra taal! En om Frans te kan leer vanaf jou moedertaal kan mos net die proses vergemaklik!😁

Gaan loer op ons webwerf (
https://afrifrench.wixsite.com/afrifrench ) en maak n draai by die “info&formules” waar daar GROOT back-to-school specials is...

Ek sien uit daarna om jou te ontmoet en ‘n nuwe hoofstuk in jou lewe te help skryf... (in Frans...?😉)

FRANSE KULTUUR 🥖 Elke jaar in Maart en Oktober moet die horlosie vorentoe of teruggedraai word ter wille van “daylight s...
27/01/2021

FRANSE KULTUUR 🥖
Elke jaar in Maart en Oktober moet die horlosie vorentoe of teruggedraai word ter wille van “daylight savings”.
Elke liewe keer moet jy uitwerk watter kant toe moet jy die tyd verstel en probeer jy uitwerk of jy dan nou ‘n uur minder of meer gaan slaap!😆

Address

Stilbaai-Wes

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Wednesday 13:00 - 18:00
Thursday 13:00 - 18:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27791781627

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AfriFrench Language School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to AfriFrench Language School:

Shortcuts

Share