Crafty Kids Stellenbosch

Crafty Kids Stellenbosch Crafty Kids is opwindende kuns- en handvlytsentrums spesifiek ontwerp vir kinders van
5 tot 13 jaar oud. By Crafty Kids raak kinders speel-speel kreatief.

Ons maak speelgoed en versierings,
geskenke en skilderye. Ons werk met klei, papiermache, gips, stysel, kerswas en pastelle. Ons verf met Akriel-, olie-, glas-, water- en materiaalverf. Alles word voorsien en dit wat die Crafty Kids maak, neem hul ook huis toe. At Crafty Kids children are exposed to practically every art medium there is. Each lesson lasts one hour and is presented in English and Afrikaans. Crafty Kids ensures that each kid is constructively kept busy in a safe, nurturing environment where they are encouraged to develop individual ways of interpreting and expressing ideas. Through our fun filled projects we stimulate creativity, build self-esteem and have crafty fun in the process.

Kyk hierdie mooi skilderye wat hierdie twee gemaak het!
03/04/2018

Kyk hierdie mooi skilderye wat hierdie twee gemaak het!

16/01/2018

12/01/2018

Voorspoedige 2018! Vir meer inligting oor Crafty Kids, stuur 'n epos na [email protected]

15/04/2017
Nog vandag en Saterdag by die
14/04/2017

Nog vandag en Saterdag by die

11/04/2017

Vandag werk ons met lapverf. Ons verf kleurvolle paas hase. Kom deel die pret by die ATKV Neelsie teater 10:00,12:00 en ...
10/04/2017

Vandag werk ons met lapverf. Ons verf kleurvolle paas hase. Kom deel die pret by die ATKV Neelsie teater 10:00,12:00 en 15:00. Gister het ons pragtige aarbei prentjies gemaak.

Kyk hoe kruip ons gister weg vir die reen!   😂
10/04/2017

Kyk hoe kruip ons gister weg vir die reen! 😂

   dag een is verby! Ons het gewerk met Fun Foam vandag. Sondag maak ons 'n mooi papier mosaiek met 'n aarbei tema. Kaar...
08/04/2017

dag een is verby! Ons het gewerk met Fun Foam vandag. Sondag maak ons 'n mooi papier mosaiek met 'n aarbei tema. Kaartjies is beskikbaar by computicket. ATKV Neelsie Teater 10:00, 12:00 en 15:00

07/04/2017

Kom speel saam! Een slapie dan begin die KKNK

Kknk is om die draai! Ons eerste klassie Saterdag 15:00 by die ATKV Neelsie teater. Die plek om te wees vir kindervermaa...
07/04/2017

Kknk is om die draai! Ons eerste klassie Saterdag 15:00 by die ATKV Neelsie teater. Die plek om te wees vir kindervermaak. Ons gaan werk met Fun Foam op Canvas. Kry jou kaartjie by Computicket.

Hier is 'n paar fotos van Crafty Kids by KKNK16. Ek kan nog elke gesiggie onthou. Ek hoop ek sien hulle weer hierdie jaa...
27/03/2017

Hier is 'n paar fotos van Crafty Kids by KKNK16. Ek kan nog elke gesiggie onthou. Ek hoop ek sien hulle weer hierdie jaar by KKNK 2017. Ons is by 'n nuwe opwindende venue by die ATKV Neelsie teater. Wonderlike kindervermaak alles bymekaar.

Address

Scout Hall, Tarentaal Street
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty Kids Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category