10/01/2023
Ons praat Nog Baie van jou en mis jou as 'n kollega en vriendin. Jy is veilig waar jy nou is. Rus sag.
St Idas RC Primary is an Afrikaans-medium Catholic school in Idas Valley, Stellenbosch, South Africa. The school currently has a total of 254 learners.
The school currently has a total of 254 learners from Grade R to 7 and employs 9 teachers, including the school principal. The schoolβs learners mainly originate from the Idas Valley, Cloetesville and Kayamadi communities as well as surrounding farms. These are mostly underprivileged communities consisting of low income families. The School only receives R1000 per child as state funding and is 100% reliant on donations to make up the difference.
10/01/2023
Ons praat Nog Baie van jou en mis jou as 'n kollega en vriendin. Jy is veilig waar jy nou is. Rus sag.
05/10/2022
Happy Teacher's Day to all the Teachers at St. Idas Primary. Hope you have a wonderful, relaxing day! Enjoy!
Thank you teachers!
Schools prayer week 06-10 September 2021
Join us in prayers for the community, staff and learners of Stellenbosch.πβ€οΈπ
Vandag d**k ek spesiaal aan jou Pam Van Wyk. 'n Spesiale verjaardagwens aan jou in die Hemel waar jy dit met geliefdes vier. Ons mis jou baie, maar God het een van sy mooiste blomme gepluk. Gone too soon!
31/12/2020
'n Seder het geval in die Onderwys. Ons innige meegevoel aan Ethan en Ashlin met die heengaan van julle Mammie, asook Aunty Maggie, haar broers, skoonsusters en skoonfamilie. Mag God julle vertroos gedurende hierdie moeilike tyd. Ons voel dit saam met julle. πππ
31/12/2020
Nooit kon ek droom Pam Van Wyk, toe jy my die laaste dag bedank en vasdruk dat dit eintlik 'n vaarwel was. 'n Ma, dogter, suster, skoonsuster, familielid, kollega, vriendin en 'n uitmuntende Onderwyser by uitstek. Ons gaan jou mis op die skoolterrein, stoepe, gange, klaskamers en veral in die Gr. 5 klas, asook orals in die skool. Wat die E-leer betref, het jy voor geloop en ons kon by jou kers opsteek. Rus sag Juf. Pam jy het die eindstreep bereik. Ons harte is gebreek en ons gaan jou mis. β€β€β€
'n Paar dae gelede het ons 'n pragtige en sterk Mamma van Relstin en Mereesha Lackay asook van die St. Idas familie verloor. Mag God die kinders en Lackay familie vertroos gedurende hierdie moeilike tyd. Ons dra julle op in ons gebede.
of Prayer at St. Idas #
Ouers kyk asb. na die oulike video om u kinders gereed te kry vir skool toe kom.
12/05/2020
Kayleigh π
I felt this π
11/05/2020
Liewe Ouers kliek asb. Op die Graad en Vak sodat u, u kind kan help.