iCube Extra mathematics classes for Grade 4 to Grade 9. We follow the CAPS curriculum.

Wisk klasse - graad 5 tot 9. ✅️CAPS Kurrikulum, Afrikaans of Engels. ✅️Klein groepies✅️Veilige omgewing✅️Individuele aan...
11/01/2023

Wisk klasse - graad 5 tot 9.

✅️CAPS Kurrikulum, Afrikaans of Engels. ✅️Klein groepies
✅️Veilige omgewing
✅️Individuele aandag

Stellenbosch, Martinson straat.

14/07/2022
Klasse begin 1 Februarie, kontak Francisca vir meer inligting.
26/01/2022

Klasse begin 1 Februarie, kontak Francisca vir meer inligting.

My Wiskunde klasse begin die eerste week in Februarie. Klasse beskikbaar vir Graad 7 tot 9.Ek sien uit om die jaar aan t...
17/01/2022

My Wiskunde klasse begin die eerste week in Februarie. Klasse beskikbaar vir Graad 7 tot 9.
Ek sien uit om die jaar aan te pak, hoop ons slimkoppe word vermenigvuldig en ons Covid bekommernisse gedeel!!

Sterkte aan al die leerders wat so hard gewerk het aan hulle Wiskunde!!! Flinkdink en oopkop wees in die eksamen!
17/11/2021

Sterkte aan al die leerders wat so hard gewerk het aan hulle Wiskunde!!! Flinkdink en oopkop wees in die eksamen!

Nou ook beskikbaar vir Graad 4s.Woensdae middae van 4h tot 4.45h
20/08/2021

Nou ook beskikbaar vir Graad 4s.
Woensdae middae van 4h tot 4.45h

Ek het nog plek vir 2 kinders in my Graad 8 Wiskunde klasse.Ek werk volgens CAPS Kurrikulum en fokus op deeglike hersien...
12/08/2021

Ek het nog plek vir 2 kinders in my Graad 8 Wiskunde klasse.

Ek werk volgens CAPS Kurrikulum en fokus op deeglike hersiening en die opskerp van Wiskunde Vaardighede wat u kind dalk nog nie 100% vasgelê het nie.

In 'n veilige omgewing hervestig ons weer hul selfvertroue in Wiskunde.

Vir meer inligting kontak my gerus.

𝐅𝐫𝐚𝐧𝐜𝐢𝐬𝐜𝐚 𝐯𝐚𝐧 𝐋𝐢𝐥𝐥 - 𝟎𝟕𝟗 𝟖𝟕𝟓 𝟖𝟐𝟒𝟗

Address

Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00

Telephone

+27798758249

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when iCube posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category