Laerskool Eikestad

๐—ฃ๐—ผ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ
23/09/2026

๐—ฃ๐—ผ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐—ธ๐—ถ๐—ธ๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ

๐—›๐—ข๐—ข๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ดBaie geluk aan Cara Broodryk en Braam van Velden wat as hoofdogter en hoofseun vir 2026 aangewys is. S...
23/09/2026

๐—›๐—ข๐—ข๐—™๐—Ÿ๐—˜๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด
Baie geluk aan Cara Broodryk en Braam van Velden wat as hoofdogter en hoofseun vir 2026 aangewys is.

Sterkte met die laaste deel van die jaar.

๐—š๐—ฅ๐—”๐—”๐—— | ๐—š๐—ถ๐—ป๐—ผโ€™๐˜€ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด๐Ÿง‘โ€๐Ÿณ๐Ÿ•Ons graad R-maats het die afgelope 2 weke by Ginoโ€™s gaan kuier en elkeen hulle eie pizza gemaak.Mee...
22/09/2026

๐—š๐—ฅ๐—”๐—”๐—— | ๐—š๐—ถ๐—ป๐—ผโ€™๐˜€ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด๐Ÿง‘โ€๐Ÿณ๐Ÿ•
Ons graad R-maats het die afgelope 2 weke by Ginoโ€™s gaan kuier en elkeen hulle eie pizza gemaak.

Meel is oor die koppe gestrooi en die hope kaas is geniet!

Dankie aan Gary en sy personeel vir n lekker uitstappie.Die graad R-maats sal dit vir altyd onthou.

๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ดWat โ€™n ongelooflike aand van lekker kuier, goeie geselskap en โ€™n suksesvolle veiling!Baie dankie aan e...
22/09/2026

๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ-๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด

Wat โ€™n ongelooflike aand van lekker kuier, goeie geselskap en โ€™n suksesvolle veiling!

Baie dankie aan elkeen wat op enige manier bygedra het tot die sukses van die manne-aand.

โ€™n Spesiale dankie aan almal wat donasies, borge, ondersteuning en hulp gebied het om hierdie aand moontlik te maak.Julle ruim bydraes en ondersteuning maak โ€™n groot verskil aan ons skool en help ons om steeds meer vir ons leerders te kan bied.

๐——๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ท๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฒ๐—ป ๐—ผ๐—บ ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ถ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐—นรช!

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐——๐—ฅ๐—”๐— ๐—”๐—ง๐—”๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ง๐—ง๐—˜๐—ฅ!โœจ๐ŸŽญVan Maart tot Mei is daar hard gewerk, geoefen en voorberei vir die Stellenbosch Eisteddfod. O...
21/09/2026

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐——๐—ฅ๐—”๐— ๐—”๐—ง๐—”๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—ง๐—ง๐—˜๐—ฅ!โœจ๐ŸŽญ

Van Maart tot Mei is daar hard gewerk, geoefen en voorberei vir die Stellenbosch Eisteddfod. Ons leerders het vanjaar aan verskeie items deelgeneem โ€“ sommige aanlyn en ander in persoon.

Die aanlyn uitslae het โ€™n bietjie langer geneem, maar ons kan nou met groot trots terugkyk na die fantastiese prestasies van ons leerders! ๐ŸŒŸ

๐ŸŽญ 79 items ingeskryf
3 Silwer Plus
25 Gold
34 Goud Plus
17 Cum Laude

Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat hul talent, tyd en harde werk op die verhoog en voor die beoordelaars gewys het. Julle het gewys dat harde werk en deursettingsvermoรซ vrugte afwerp!

Baie geluk aan elkeen van ons talentvolle dramaleerders!
Ons is baie trots op julle! ๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด๐ŸŒŸ

Ons as Eikestad-familie deel in die hartseer met die heengaan van Nico Caine. Ons hou sy ouers, sussie, vriende en klasm...
19/09/2026

Ons as Eikestad-familie deel in die hartseer met die heengaan van Nico Caine. Ons hou sy ouers, sussie, vriende en klasmaats in ons gebede.

๐—Ÿ๐—”๐—ก๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ | ๐—ช๐—ฒ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ ๐—ฆ๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ๐—ฏ๐˜†๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—ผ๐—บ๐˜€Die afgelope naweek het Sanmari Botha aan die Wes-Kaap Skolebyeenkoms deelgeneem.Sy he...
18/09/2026

๐—Ÿ๐—”๐—ก๐——๐—Ÿ๐—ข๐—ข๐—ฃ | ๐—ช๐—ฒ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ ๐—ฆ๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ๐—ฏ๐˜†๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐—ธ๐—ผ๐—บ๐˜€
Die afgelope naweek het Sanmari Botha aan die Wes-Kaap Skolebyeenkoms deelgeneem.

Sy het in die wind en reรซn gehardloop en 'n fantastiese 3de plek behaal.

Ons is baie trots op jou, Sanmari!๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด

Die Eikies staan bankvas agter jou en wens jou sterkte toe met die SA Skolebyeenkoms wat gedurende die vakansie in Pretoria plaasvind.

18/09/2026

๐—ž๐˜‚๐—น๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ | ๐—˜๐—ถ๐—ธ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ฑ-๐—ธ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐ŸŽถ

Die Akkerkoor en Eikekoor het weer die wondelike geleentheid gekry om by die Silvervaring Kunstefees op te tree.

Dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die verhoog met ander skoolkore te deel.

Dankie vir die wonderlike geleentheid, Laerskool Bastion!

"๐™†๐™”๐™† ๐™’๐˜ผ๐™ ๐˜ฟ๐™Š๐™€๐™‰ โ€™๐™‰ ๐˜ฝ๐™‡๐˜ผ๐™•๐™€๐™! "๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ดDie baadjies is meer as net โ€™n kledingstukโ€ฆ dit dra trots, tradisie, verantwoordelikheid en ...
16/09/2026

"๐™†๐™”๐™† ๐™’๐˜ผ๐™ ๐˜ฟ๐™Š๐™€๐™‰ โ€™๐™‰ ๐˜ฝ๐™‡๐˜ผ๐™•๐™€๐™! "๐Ÿ‡ท๐Ÿ‡ด

Die baadjies is meer as net โ€™n kledingstukโ€ฆ dit dra trots, tradisie, verantwoordelikheid en Eikestad-gees!

โ€™n Groot dankie aan De Jagers vir die herstelwerk aan ons Leerderraad se baadjies. ๐Ÿงต๐Ÿชก Julle het gehelp om hierdie belangrike simbool van leierskap weer mooi, netjies en trots te laat lyk.

Address

Doornbosch Street
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

0218874610

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Eikestad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share