30/09/2023
It's International Translation Day on 30 September! This year the translation class is celebrating in triplicate. They created three translations of the same source text and students have the opportunity to vote for their favourite target text.
19/07/2023
Soek jy dalk werk?
Sien asseblief meer inligting oor 'n beskikbare taalpraktisynpos by hierdie skakel: https://bit.ly/44BHBi7
26/05/2023
The test and exam period can be pretty tough. The pressure is huge and sometimes the sleep is lacking. If you are an undergraduate or postgraduate student who would like to improve your ability to deal with stress, you are welcome to attend this workshop. But hurry, it's on today during lunch!
đ± Exams are a stressful time!
Join the Unit for Graduand Career Services' mindfulness workshop this Friday at 13:00 to learn how to manage exam anxiety. The session will be hosted by Nordlind Fouche, a counselling psychologist and MBSR (Mindfulness-Based Stress Reduction) practitioner.
Contact [email protected] to book your spot.
âĄïž During the exam period, it's important to take care of yourself. Get enough rest, eat well, and make time for relaxation. Allow yourself brief breaks to clear your mind, recharge your batteries, and return to your studies with renewed vigour. Remember, balance is key to maintaining focus and ensuring your mind stays sharp.
Good luck!
09/03/2023
The Department had its prize-giving on 8 March. Congratulations to the short course and Translation Studies students on their performance. | Die Departement het op 8 Maart ons prysuitdeling gehad. Baie geluk aan die kortkursus- en Vertaalkundestudente met hulle prestasies.
14/02/2023
Classes have started and the new honours cohort are ready for any challenge. This will be the first group to receive their degrees under the new programme name.
Klasse is aan die gang en die nuwe honneursgroep is reg vir enige uitdaging. Dis die eerste groep wat hulle graad onder die nuwe programnaam sal ontvang.
15/12/2022
Hennely Nel voltooi haar MA-tesis âDie vertaling van diverse Coloured vrouestemme in die Afrikaanse poĂ«sie: ân feministiese benaderingâ onder leiding van mnr Marius Swart.
Hennely wys in haar ondersoek eerstens op die onderverteenwoordiging van stemme uit die Globale Suide in die feministiese vertaaldiskoers. Sy gaan voort en ondersoek prakties hoe die diverse en uiteenlopende stemme van die Afrikaanse digters Ronelda Kamfer, Lynthia Julius, Veronique Jephtas, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips vertaal kan word op maniere waardeur hulle nie gehomogeniseer word in Engels nie. Onder die eksaminatore se kommentaar word genoem dat die studie goed gekonseptualiseer en netjies afgebaken is, en dat die vertaalde gedigte âvan onskatbare waardeâ is om âdie kollig te plaas op gemarginaliseerde stemme in die Suid-Afrikaanse samelewingâ.
05/12/2022
Professor Ilse Feinauer receives Chancellor's Award
Professor Feinauer's service at Stellenbosch University spans over 40 years, during which she built an exceptional research profile. In this time she has supervised 53 Masters students, promoted 12 doctoral students and was host professor to four post-doctoral fellows. She also succeeded in establishing an outstanding international profile, including a footprint on the African continent. She was e.g. one of the founder members of the Association for Translation Studies in Africa. Her participation in international associations and conferences led to the triennial congress of the European Society for Translation Studies being held in Stellenbosch in 2019, the first time outside of Europe. In 2022 alone she was invited five times as plenary speaker at international conferences, inter alia in Estonia, Italy and Cuba. Her continued active involvement in Afrikaans linguistics and language practice led to her becoming the first holder of the Ton and Anet Vosloo Chair in Afrikaans Language Practice in the Department of Afrikaans and Dutch. She is currently the vice-chairperson of the South African Academy for Science and Arts.
26/11/2022
"Kanja van der Merwe verrig baanbrekerswerk ter bevordering van Afrikaans. Sy is tans besig met haar PhD-studie in vertaling aan die Universiteit Stellenbosch. Sy pak haar proefskrif, soos haar meesterstesis, in Afrikaans aan. Sy het verskeie nuwe terme geskep, byvoorbeeld die term âpedagogiese tolkingâ wat na die gebruik van tolking as ân tegniek in taalonderrig verwys. In haar meesterstesis het sy die praktiese uitvoerbaarheid van die tegniek met tweedetaal-Afrikaansstudente suksesvol getoets. Sy ondersoek tans die nut van taalaanleerstrategieĂ« om ân model van tolkaanleerstrategieĂ« vir prosesgerigte tolkopleiding te skep. Kanja is die wenner van die Jeugkoker. Baie geluk, Kanja!"
Kanja van der Merwe verrig baanbrekerswerk ter bevordering van Afrikaans. Sy is tans besig met haar PhD-studie in vertaling aan die Universiteit Stellenbosch. Sy pak haar proefskrif, soos haar meesterstesis, in Afrikaans aan. Sy het verskeie nuwe terme geskep, byvoorbeeld die term âpedagogiese tolkingâ wat na die gebruik van tolking as ân tegniek in taalonderrig verwys. In haar meesterstesis het sy die praktiese uitvoerbaarheid van die tegniek met tweedetaal-Afrikaansstudente suksesvol getoets. Sy ondersoek tans die nut van taalaanleerstrategieĂ« om ân model van tolkaanleerstrategieĂ« vir prosesgerigte tolkopleiding te skep. Kanja is die wenner van die Jeugkoker. Baie geluk, Kanja!
04/10/2022
Die simposium onderskraag die oogmerke van die SAAWK deur akademiese denkleiers aan te moedig om hul bevindinge in die sosiale en geesteswetenskappe in Afrikaans met Ć breĂ«r gehoor te deel. Voorts moedig die SAAWK studente, wat hul navorsing in Afrikaans doen, aan om hul aanbiedings voor te lĂȘ. Studente wat hul navorsing in ander tale onderneem, word ook aangemoedig om hul bevindinge te vertaal vir Ć referaat of plakkaat wat in Afrikaans aangebied word. Op hierdie manier word Afrikaans ook as akademiese vaktaal bevorder en uitgebrei binne die veld van die sosiale- en geesteswetenskappe.
30/09/2022
Baie dankie aan ons honneursklas in vertaling wat Internasionale Vertaaldag baie spesiaal gemaak het. Anne Enright se "Night swim" is danksy hulle spanpoging nou in Afrikaans beskikbaar as deel van 'n internasionale vertaalprojek.
26/09/2022
Vir Internasionale Vertaaldag op 30 September bied ons honneursklas in vertaling die volgende produksie aan:
Anne Enright se "Night swim" in Afrikaans
Datum: 30 September
Tyd: 13:00-14:00
Plek: Lettere 602