Mense wees versigtig. Moenie op hierdie blad reageer nie. Ek d**k dit is gehack. Asb wees versigtig.
Vlottenburg primary school
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vlottenburg primary school, Vlottenburg Road Vlottenburg, Stellenbosch.
22/05/2023
Maandag 22 Mei 2023
Goeie môre Almal
As u nog hierdie blad volg, wil ek u meedeel dat hierdie blad nou bietjie rustend is, want juffrou Sharon Fisher, het die blad hanteer, maar sy het in Desember 2021 afgetree.
Volg die blad van :: VLOTTENBURG PRIMÊRE SKOOL.
Juffrou S Smith , hanteer dié blad. Sy sal die nuus van die skool se 40ste verjaarsdag met u dáár deel.
Onthou, druk in op Vlottenburg Primêre Skool. Nie
Vlottenburg Primary nie.
Primêr , dit is die naam van die nuwe blad.
27/04/2023
27 April 2023.
Geagte Almal
Hierdie page, Vlottenburg PRIMARY school , is NIE MEER in werking nie.
Juffrou Fisher het dit behartig , maar sy het in 2021, afgetree.
××××××××××××××××××××
GAAN ASSEBLIEF NA HIERDIE PAGE::
Dit is 'n screenshot.
03/02/2022
3 February 2022.
Geagte Ouers
Vergewis u asseblief van die inhoud van die meegaande Kennisgewing.
10/01/2022
10 Januarie 2022
REMINDER !! REMINDER!!
Ouers, Vriende, Leerders, van Vlottenburg Primêr en Gemeenskap.
Dis SWEMSEISOEN.
Dis baie warm, en almal will bietjie afkoel. Onthou wat julle in die skool geleer het. As jou maatjie in moeilikheid is, gooi stok in om hom mee uit te trek, of 'n tak , 'n handoek, of jou REDDINGSBOEI wat jy self gemaak het.
Ons lees so baie van kinders wat verdrink het.
Gebruik jul REDDINGSBOEIE. Wees asseblief veilig en moenie alleen gaan swem nie. Daar moet altyd 'n VOLWASSENE saamgaan as kinders gaan swem.
Wees asseblief veilig.
10/01/2022
10 Januarie 2022
Geagte Ouers, Vriende.
Skakel asseblief die Skoolkantoor / Prinsipaal, Mev C Abrahamse , indien u enige navrae het.
Ongelukkig kan ons nie u vrae OP hierdie blad beantwoord nie.
Dié blad is net vir Nuus en Fotos.
Baie Dankie.
Die Prinsipaal, Opvoeders en Beheerliggaam wens vir u 'n Voorspoedige 2022 toe.
Hier volg die nommers wat u kan skakel.
17/12/2021
17 Desember 2021
Hier ontvang die TOP PRESTEERDER VAN 2021 , VLOTTENBURG PRIMÊR,
ELJUNIQUE VISSER, 'n TABLET , van Heinrich Opperman, van SPIER.
Ons sê: " VEELS GELUK Eljunique Visser."
Jy maak vir Vlottenburg Primêr trots. Baie dankie aan Spier wat so mooi inkoop by ons skool. Ons waardeer dit Opreg.
Die Prinsipaal, Opvoeders, Beheerliggaam, Leerders en die Breë Vlottenburg Gemeenskap, wens vir haar Gods rykste seën toe op haar Lewenspad en Studies. Mooi leer, en kom ploeg eendag jou kennis terug. Nogmaals, VEELS GELUK.
"Hard work pays off."
16 DESEMBER 2021.
Geagte Ouers
Dit is vir my, Sharon G Fisher , 'n aangename voorreg om my laaste Facebook inskrywing op hierdie blad van Vlottenburg Primêr te skryf.
Juffrou S Smith sal by my oorneem.
Ouers hier volg die name in alfabeties volgorde van on PREFEKTE vir 2022. Baie geluk aan hulle. Ouers wees trots op hulle, en gee hulle al die ondersteuning wat hulle nodig sal hê.
1. Aydine Adonis
2.Lekeisha Amos- HOOFMEISIE
3. Shandré Beukes
4. Sharné Beukes
5. Courtney Gordon
6. Laqeesa Hartzenburg
7. Ruzydia Jantjies
8. Runique Jephta
9. Jordan Plaatjies
10. Porchia Scheffers - ONDERHOOFMEISIE.
1. Kyle Abrahams-
ONDERHOOFSEUN
2. Valentino Abrahams
3. Reilly AMOS- HOOFSEUN
4. Keanu Booysen
5. Anrique Esau
6. Lucille de Bruin
7. Giovandre Hendricks
8. Sheltiano Pietersen
9. Ethan van Wyk
10. Cassideano Winnaar.
Veels geluk aan die 2022, VLOTTENBURG PRIMÊR PREFEKTE , VOORSPOED en BAIE Sterkte.
Sharon Fisher
15/12/2021
15 Desember 2021
Vandag will juffrou Sharon G Fisher ,
haar hartlike dank en waardering uitspreek aan alle leerders, oud leerders , kollegas , Vlottenburg Gemeenskap en almal wat haar pad gekruis het op haar ONDERWYSLOOPBAAN Baie dankie weereens aan julle Almal. Ek lê vandag die tuig na 44 jaar in die ONDERWYS neer. Ek gaan julle baie mis.
Alle eer aan ons HEMELSE VADER vir SY GENADE , Hy het my vir 38 van die 44 jaar aan Vlottenburg Primêr
" geleen" Nou gaan ek bietjie rus en ontspan.
Weereens God seën u en mag Vlottenburg Primêr net van krag tot krag gaan.
Soos reeds vantevore, gesê, ek het die Facebook blad van die skool hanteer, maar ek gee dit nou oor aan Juffrou Shannon Smith, een van my oud leerders en nou my Kollega, Sy sal nou die FB blad oorneem. Ek is vol vertroue dat sy 'n GOEIE JOB sal doen. Sterkte Juffrou S Smith.
11/12/2021
11 Desember 2021
Hier is nog fotos van die Intersenfase Prysuitdeling.
10/12/2021
Hier is nog fotos van PRYSUITDELING 10 Desember 2021, Vlottenburg Primêr, Intersenfase.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Website
Address
Vlottenburg Road Vlottenburg
Stellenbosch