Woorde Open Wêrelde

Woorde Open Wêrelde Woorde Open Wêrelde (WOW) is ’n bemagtigingsinisiatief van die Universiteit Stellenbosch.

Ons fokus op die bevordering van taal, letterkunde en die kunste by skole met beperkte hulpbronne.

FOTO’S | IMAGES: ’N LANGARM-ERFENIS | A LANGARM HERITAGEWoode Open Wêrelde (WOW) het Erfenisdag gevier met ons jaarlikse...
28/09/2026

FOTO’S | IMAGES: ’N LANGARM-ERFENIS | A LANGARM HERITAGE

Woode Open Wêrelde (WOW) het Erfenisdag gevier met ons jaarlikse Langarm-snack-dans op 25 September. Alle kaartjieverkope word terug geploeg in die WOW-studentefonds vir beurse en ondersteuning vir studie aan die Universiteit Stellenbosch. Dankie aan almal wat kom dans het vir ’n jong mens se kans op ’n blink toekoms. Dis nou erfenis! ✨ 🇿🇦 👠👞

Words Open Worlds (WOW) celebrated Heritage Day with our annual Langarm Snack Dance on 25 September. All proceeds will go to the WOW Student Fund for bursaries and support for study at Stellenbosch University. Heartfelt thanks to all who took to the floor for a young person’s chance at a bright future. What a heritage! ✨ 🇿🇦 👠👞

28/09/2026

’N LANGARM-ERFENIS | A LANGARM HERITAGE

25/09/2026
22/09/2026
22/09/2026
22/09/2026

🎤🏆 BAIE GELUK, FIFI! 🏆🎤

Ons is ongelooflik trots op ons eie Refilwe Mqotha wat ’n fantastiese 3de plek by die Kring Telfees behaal het! 🌟👏

Jy het gewys dat harde werk, talent en deursettingsvermoë vrugte afwerp. Grobbies is regtig trots op jou, Fifi! 💛🖤

Maar die avontuur gaan voort! 🎶✨
Refilwe dring deur na die Distrik-Telfees, wat op Saterdag 10 Oktober 2026 plaasvind.

Ons staan agter jou en glo in jou! Gaan wys hulle wat ’n Grobbie kan doen! 🌟

📖 “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou die regte pad laat loop.”
— Spreuke 3:5–6 🙏✨

Mag God jou talent verder ontwikkel, jou voetstappe rig en jou hart met moed en selfvertroue vul.

Baie geluk, Fifi – ons juig jou toe! 🌟

Address

37 Ryneveld Street
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woorde Open Wêrelde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Woorde Open Wêrelde:

Shortcuts

Share

Category