Wasabi avokado ritz, harissa plathoender met parmesaanroomsous, lam shawarma met mentjogurtsous, somergroenslaai met aspersies en bokkaas, beet- en druiweslaai, toskaanse aartappels en gebakte banoffee Alaska
Kook en Klets Kookskool/cooking school
My kookklasse word aangebied in n ontspanne atmosfeer en seisoenale bestanddele word gebruik.
Kook en Klets kookskool bied mense die geleentheid om met elke kookklas nuwe kos, kook en onthaalidees te leer en om nuwe vriendskappe te vorm. Dit is n gesellige bymekaarkom van mense wat almal belangstel om meer kookvernuf op te doen, maar ook om met ander mense te sosialiseer. Na die kookklas kuier almal gesellig saam terwyl hulle aan die kos weglê! My passie vir die mooi in die lewe(kos, tuin en interieur) kan ek uitleef in my kookklasse en so ook deel met die mense om my.
Die eerste “Kom sit aan by my tafel” is op Wo aand 22 Mei om 18.45 by my aan huis.
Boek by my by 0828055506.
Kom kuier lekker gesellig saam en geniet lekker kos en sit aan by ń mooi gedekte tafel!
Hoop om julle daar te sien! Resepte ingesluit by aand!
Onthou om te boek!
Kontak my vir enige navrae
29/03/2024
My laaste dahlias vir die seisoen!😢
24/01/2024
Enige iemand ń naam vir hd dahlia?
06/12/2023
Laaste kookklas van 2023 en Meditereense Kersfees.
Dankie vir ń heerlike jaar! Ek wens vir elkeen ń ware Christus fees toe. 🙏
Die laaste kookklas van die jaar is die kersklas.
Di 21 Nov en do 23 Nov. Boek solank by my . 0828055506
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Address
Aan De Weber Estate
Stellenbosch
7600