LitNet Akademies Klaskamer

LitNet Akademies Klaskamer

Share

LitNet Akademies se skoolnode – LitNet Akademies Klaskamer – bied relevante en opwindende opvoedkundige inhoud aan leerders en onderwysers.

LitNet Akademies se skoolnode – LitNet Akademies Klaskamer – bied akademiese mentorskap aan leerders en onderwysers om sodoende onderrig in Afrikaans te bevorder. Talentvolle leerders deel ook hier hulle kortverhale en gedigte. Stuur 'n e-pos aan [email protected] indien jy skoolverwante-materiaal of kreatiewe skryfwerk vir publikasie op www.litnet.co.za wil voorlê.

Wiskundevraestel en memorandum (November, intermediêre fase) 03/11/2015

Leerders in die intermediêre fase: hier is 'n wiskundevraestel en memorandum waarmee jy die hele jaar se werk kan hersien.

Wiskundevraestel en memorandum (November, intermediêre fase) Leerders in die intermediêre fase! Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel van die hele jaar se werk. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

Syferkunde is wiskunde se moses 24/08/2015

Syferkunde is wiskunde se moses Kan wiskunde lekker gemaak word vir leerders? Jean Oosthuizen gesels met Wilhelm du Toit wat 'n unieke program ontwikkel het om leerders se syfervaardigheid radikaal te verbeter.

WF 2015: Hier is ons wenners! 26/06/2015

Die wenners van LitNet Akademies se Wetenskapfiksiekompetsie is pas aangekondig!

WF 2015: Hier is ons wenners! Die beoordelaars het gewik, gekik en geweeg en op die wenners vir LitNet Akademies se tweede wetenskapfiksie-kortverhaalkompetisie besluit.

Want your school to be the top-listed School/college in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


137 Dorpstraat
Stellenbosch
7600