Begrafnis van wyle mnr Aubrey van den Berg sal plaasvind op 11 Desember om 11 vm uit NG-KERK Welgelegen.
Hoërskool Stellenbosch
Hoërskool Stellenbosch is een van die beste skole in die Wes - Kaap
01/12/2014
Aubrey van den Berg - Skoolhoof Hoërskool Stellenbosch vanaf 1973 - 1995.
Ons eer sy nagedagtenis. Ons gee erkenning aan die werk wat hy oor baie jare gedoen het. Ons het baie goeie herinneringe. Ons waardeer sy lojaliteit en ondersteuning.
Hoërskool Stellenbosch Skoolgemeenskap
Oud-leerder en Oud-personeel:
'n Eerste keer inisiatief...
Kom kyk hoe lyk die skool, kom gesels, kom drink koffie, kom eet, besoek klasse, hou saam saal Vrydag 22 Augustus vanaf 8:00.
Dit kan 'n interessante ervaring wees.
Geen toegangsfooi!
Baie baie welkom!!!
Saul Burger Graad 9 - Perdryer van formaat!
Bygevoeg op 12 Junie 2013
Saul Burger, Graad 9 se uitslae van Clanwilliam Expo skou - 11 April 2013 tot 13 April 2013.
Beste Kinderryperd 0/14 jr. Boerperd - 1ste
Enkeltuig gedryf deur 'n kind 0/18jr. Boerperd - 1ste
3-Gang Kinderryperd 0/14 jr. Saalperd - 1ste
3-Gang Plesierperd - 3de
Kampioen 3-Gang Kinderryperd Saalperd - 1ste
Kampioen 3-Gang Plesierperd 0/18 jr. - 1ste
Groot Kampioen 3-Gang Kinderryperd Saalperd - 1ste
Groot Kampioen 3-Gang Kinderryperd Boerperd - 2de
HSS is baie trots op hierdie leerder van ons!
Mnr Dries van Wyk is in die Eikestadnuus se kompetisie genomineer as beste Stellenbosch onnie! Om vir hom te stem, sms sy naam en die skool se naam na
HSS het puik terugvoering gekry van die organiseerder van die BRAVE HEART Bergfiets uitdaag wedren. ACKNOWLEDGEMENT OF EXCEPTIONAL SPORTING ACHIEVEMENT AND HUMAN ENDURANCE: Great pleasure to report that 3 of your learners have done your school proud in one of the toughest short distance biking events in the Western Cape and managed to do exceptionally well. Johan Theron 0/16 (25 km) Willis Marais 0/14 (15 km) Tristan Vermeulen 0/14 (15 km) These three are truly great ambassadors for Stellenbosch High School. Geluk manne!!
Baie geluk aan Me Kotze se 0/16 span wat Saterdag goeie spel gelewer het in die Skole Challenge. Hulle het 3 skole gewen en in die finale uitspeel slegs met 4 doele verloor teen Paarl Gim. Dankie dat julle HSS se naam hoog gehou het tussen die "groter" skole.
Boland Proewe
Dit is 'n baie groot prestasie: 0/16 Irene Dreyer - Natasha Mulder - Xenia Venter 0/14 J. Orton Die spelers speel Vrydag en Saterdag wedstryde in Riversdal. Spelers wat die Wes-Kaapspan haal speel 30 Jun tot 4 Jul in Margate Spelers wat uitval speel vir die Boland in 'n toernooi in Worcester 21/22 Junie. Baie sterkte!!
Indien jy enige video's het van iets cool wat in die skool gebeur bring dit asb na mev Zani Bruwer of na een van die Bemarking en Skakeling komitee lede. Dit word benodig.
As jy graag n paar video's oor die skool wil sien gaan kyk op youtube onder bemarking en skakeling as een woord. Daar saal jy so paar goed sien wat ins ons skool gebeur.
Bring jou piekniek kos en kom kyk vanaand vanaf 19:00 vir Kaleidoskoop by die skool. Dit is R20 en almal is welkom.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Stellenbosch
7600