30/01/2017
Groot opwinding vir hierdie jaar! Die horlosie tik die tyd af.
Hou hierdie Kokkedoortjies dop!
Kokkedoortjie: Ontmoet die deelnemers! - Kyknet
Kokkedoortjie, die kuiken wat tussen Kokkedoor en Koekedoor uitgebroei het, skop af op 5 April 2017! Hier is meer oor die 10 kinderkokke wat gaan deelneem.
08/07/2016
Kan nie wag nie...skryf nou in!
Kokkedoortjie: Skryf só in - kykNET
Aan die stuur staan die geliefde Koekedoor-beoordelaar Mari-Louis Guy en die Kokkedoor-staatmakersjef Nic van Wyk.
26/06/2016
Martjie Malan Kookskool vir Kinders bied hierdie vakansie ‘n reeks opwindende kookklasse aan wat jou kind se sintuie werklik gaan laat gons. Die kookklasse fokus op basiese sowel as meer gevorderde kook- en baktegnieke. ‘n Wye verskeidenheid resepte sal jou kind se kreatiwiteit en kombuisvaardighede aanwakker! Kookklasse word aangebied vir 9 – 14 jariges.
Epos vir besprekings en die volledige program.
[email protected]
22/01/2016
Buy tickets for Spier Werf Market Workshop: Food By Kids | Quicket
View event details for Spier Werf Market Workshop: Food By Kids and buy tickets online now. Use South Africas fastest growing ticketing service to purchase tickets for Spier Werf Market Workshop: Food By Kids.
12/08/2014
If you are mad about fine pastries, enthusiastic and are a experienced pastry chef. You might be the new member of our exciting team! M Pâtisserie would gladly receive your application.
Requirements
- CV and references
- have excellent baking experience
- willing to learn and take pride in our brand
- able to work in an open kitchen
Please send your application to [email protected]. Looking forward to hear from you!
04/07/2013
Marvelous Macaroons. Vanilla and Raspberry. Not going to see the end the day!
04/05/2013
Happy 3rd birthday dear Benjamin!
x
25/01/2013
First cooking class of 2013.
Fresh fruit tartlets.
15/01/2013
LET THE COOKING FOR 2013 BEGIN!
Book your place now!
15/01/2013
LET THE COOKING FOR 2013 BEGIN!
Book your place now!