Kabouterland Stellenbosch

Kabouterland Stellenbosch Kabouterland is die plek waar kabouters wil speel en leer! I started Kabouterland in 1990 from my house in Die Boord, Stellenbosch.

Our Closed page for Parents only can be viewed here : https://www.facebook.com/groups/kabouterland My first two sons were three years and nine months respectively. At that stage I decided to go back to work but was shocked at the quality of care that was available for children. This is when I decided to start my own day care and took in another 6 children. Within three years it grew to a total of 70 children and 10 staff members. The school occupied my whole house except one bedroom, which my whole family used. During this period I had a dream in which I received a command to build a school. I clearly saw the plot in my dream next to a Trek Garage. The following day I went out in search of this specific place. Since the plot belonged to Engen I tried to purchase the land for 5 years, which finally happened in 1996. With the rezoning of the plot done and a big bond later, we moved in during 1997. We rapidly grew to our maximum capacity. Currently we also have an aftercare facility. Today we have more than 40 members of staff.

🧑 Vandag vier ons vir Tannie Sophie! πŸŽ‰Mag jou verjaarsdag net so mooi en spesiaal wees soos die liefde en warmte wat jy ...
23/09/2026

🧑 Vandag vier ons vir Tannie Sophie! πŸŽ‰
Mag jou verjaarsdag net so mooi en spesiaal wees soos die liefde en warmte wat jy elke dag met jou Eendjies deel. πŸ₯🌸

πŸŽ‰ Baie geluk met jou verjaarsdag, Tannie Alta! πŸ₯³πŸ’
11/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk met jou verjaarsdag, Tannie Alta! πŸ₯³πŸ’

πŸŽ‰ Baie geluk met julle verjaarsdae, Tannie Chadia & Tannie Lamees! πŸ„πŸ’—
09/09/2026

πŸŽ‰ Baie geluk met julle verjaarsdae, Tannie Chadia & Tannie Lamees! πŸ„πŸ’—

πŸŽ‰ ’n Baie gelukkige verjaarsdag aan twee spesiale juffrouens! πŸŽ‚πŸ’Vandag vier ons Tannie Angie van die Vissieklas 🐠 en Tan...
24/08/2026

πŸŽ‰ ’n Baie gelukkige verjaarsdag aan twee spesiale juffrouens! πŸŽ‚πŸ’

Vandag vier ons Tannie Angie van die Vissieklas 🐠 en Tannie Stina van die Pikkewyneklas 🐧! πŸ₯³β€οΈ

Baie geluk met julle verjaarsdag! Dankie vir die liefde, geduld en omgee waarmee julle elke dag na ons Kabouters omsien. Julle speel ’n kosbare rol in die lewens van ons kleintjies en ons is so dankbaar om julle deel van die Kabouterland-familie te hΓͺ. 🌸

Mag julle dag gevul wees met baie liefde, lag, bederf en spesiale oomblikke! ✨

πŸŽ‚ Baie geluk, Tannie Zethu! πŸŽ‰Dankie vir al die lekker kos, liefde en omgee. Mag jy β€˜n wonderlike dag hΓͺ vol bederf en ge...
13/08/2026

πŸŽ‚ Baie geluk, Tannie Zethu! πŸŽ‰
Dankie vir al die lekker kos, liefde en omgee. Mag jy β€˜n wonderlike dag hΓͺ vol bederf en geluk! πŸŒΈπŸ’–

Veels geluk, Tannie Reana! πŸ‘‘πŸ₯³Vandag verjaar Kabouterland se eie Mamma! Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Dankie vir ...
03/08/2026

Veels geluk, Tannie Reana! πŸ‘‘πŸ₯³

Vandag verjaar Kabouterland se eie Mamma! Baie geluk met Tannie se verjaarsdag. Dankie vir alles wat Tannie vir ons skool, die personeel en ons woelwaters doen. πŸ¦πŸ’›

Ons hoop Tannie word vandag sommer baie bederf! 🎁🍰

Ons is baie trots op Willem Taljaard in die Bytjieklas se mamma, Johanni. Sy verteenwoordig Suid Afrika volgende week by...
22/07/2026

Ons is baie trots op Willem Taljaard in die Bytjieklas se mamma, Johanni. Sy verteenwoordig Suid Afrika volgende week by die Commonwealth Games in die "Woman's Weightlifting" afdeling.
Ons hou vir jou styf duim vas en stuur baie "Kabouterkrag" πŸ„πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸŽ‰ Gelukkige Verjaarsdag aan ons wonderlike sekretaresse! 🌷Dankie vir jou harde werk, vriendelikheid en alles wat jy agte...
08/07/2026

πŸŽ‰ Gelukkige Verjaarsdag aan ons wonderlike sekretaresse! 🌷
Dankie vir jou harde werk, vriendelikheid en alles wat jy agter die skerms doen. Ons waardeer jou baie! Geniet jou spesiale dag. πŸ’›πŸ₯³

Happy birthday aunty Tessa! πŸŽ‚Wishing you a birthday that is cute as a bug and full of fun! 🐞
12/06/2026

Happy birthday aunty Tessa! πŸŽ‚

Wishing you a birthday that is cute as a bug and full of fun! 🐞

Address

Blaauwklippen Road
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27218801043

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kabouterland Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category