Hoërskool Stellenbosch

Hoërskool Stellenbosch Hoërskool Stellenbosch is geleë in een van die mees skilderagtige areas in die oudste universiteitsdorp in Suid-Afrika.

Die skool word beskut deur berge, is naby die Eersterivier, oorkant die straat van die Jan S. Marais-park, en in 'n rustige, gevestigde en boomryke woonbuurt. Binne die skoolgebou heers 'n ontspanne en vriendelike atmosfeer. Die skool is in 1978 gestig en het ontwikkel uit die Hoërhandelskool Stellenbosch. Ná 'n beskeie begin is die skool onlangs aangewys as een van die beste skole in die land. Die skool en sy leerders lewer uitmuntende prestasies op akademiese, sport- en kultuurgebied. Oud-leerlinge onderskei hulself in verskeie rigtings in die land en in die buiteland.

Address

Jannaschstraat
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category