26/11/2023
I have reached 1.5K followers! Thank you for your continued support. I could not have done it without each of you. 🙏🤗🎉
Niklaas and Nita Drivingschool specialise in both Learners classes (all codes)and Driving lessons (c
26/11/2023
I have reached 1.5K followers! Thank you for your continued support. I could not have done it without each of you. 🙏🤗🎉
13/09/2023
Driving Schools: Your Path to License Success Discover how driving schools pave the way to license success. Learn the importance, benefits, and why Niklaas & Nita stands out.
30/03/2023
Looking to learn how to drive with ease and confidence? Niklaas and Nita Driving School is the answer! We offer a range of packages to suit your needs and budget.
Our experienced instructors will guide you every step of the way, helping you become a safe and competent driver. And with our online booking system, it's easier than ever to book your lessons and car hire at a time that suits you.
We understand that not everyone is comfortable with online payments, which is why we also offer the option of paying directly in person T's & C's apply. Our driving school caters to all ages, from 17 years and above, ensuring that anyone can start their driving journey with us.
Our website also features a K53 test preparation section, which will help you better prepare yourself for the driving test. And with our affordable packages, you can learn to drive without breaking the bank.
Choose Niklaas and Nita Driving School for your driving lessons and start your journey to becoming a confident and safe driver today!
Just visit our link and start your journey:
Services - Niklaas & Nitas Driving School Now flexible Payment We now have more convenient payment option available so that you do not have to worry about walking around with cash or go […]
10/02/2023
Me and my wife on our 30th Anniversary (Honeymoon)
08/02/2023
Baje geluk aan Natalie Human
Alle lof en alle eer en alle dank aan onse Hemelse Vader vir Natalie se prestasie om haar bestuurderslisensie suksesvol te slaag.
Ons by Niklaas $ Nita Bestuurskool is baie trots op yo.
Kontak ons gerus by 072 872 4573 of whatsup om n les te bespreek of kliek op www.niklaasandnitasdrivingschool.co.za vir meer info aangaande ons Bestuurskool en ons bekostigbare pakkette.
Ons leuse: " Practice makes perfect "
"Niklaas & Nita Bestuurskool is n skool waar vreemdelinge vriende word en vriende, familie".
02/01/2023
To each and everyone
Thank you for your birthday ( 01 Jan)wishes ...u really make my day.
May our Father God's face shines upon u through out 2023
Love y'all
Stay safe and be blessed
30/11/2022
Black Friday Specials!!! Black Friday Specials!!!
Aan al ons gewaardeurde kliente.
Ons by Niklaas & Nita Bestuurskool bring alle lof en eer en aanbidding aan onse Hemelse Vader om vir die tweede agtereen volgende Jaar weer n "Black Friday Special" aan te bied.
Deur julle volgehoue ondersteuning deur 2022 kan ons bekostig om jul die "specials" aan te bied
Ons wil julle ook die geleentheid bied om te spaar vir die fees seison terwyl julle lesse doen
By Niklaas & Nita Bestuurskool besef ons dat die jaar 2022 nie maklik was nie,maar tog het julle voort geploeg om ons te ondersteun en daarom wil ons terug ploeg om die "Black Friday Special" te hou.
"Black Friday Special" is soos volg
1x Les = R200
Pakkette is soos volg en nie oordraagbaar of terug betaalbaar Nie
5x lesse. = R1000
10x lesse. = R2000
15x lesse. = R3000
Alle gelde is streng vooruit betaalbaar voor of op die naweek van die 2de Desember & 9de Desember 2022 om in aanmerking te kom vir die "special"
"Specials" is slegs geldig vanaf 5 - 15 Des 2022
Kontak ons gerus by 072 872 4573 of whatsup om lesse te bespreek of meer inligting aangaande ons"specials ".
Bankbesonderhede
Rekening houer : N Willemse
Naam van bank : Capitec (Stellenbosch)
Rekening no : 152 135 1226
Tak Kode. : 47 00 10
Tipe. : Spaar
Verw no : Gebruik asb u naam en van
**Bewys van betaling verlang**
Beginners is altyd welkom !!!
" If you change the way you look at things...
the things you look at, change"
17/11/2022
Alle lof en eer en aanbidding aan onse Hemelse Vader vir die vlge studente om hul bestuurderslisensie suksesvol te slaag.
1. Darryl Robyn
2. Brentino Moses
3. Ghite van Tonder (eie voertuig)
Ons by die Bestuurskool is baie trots op jle.
Welgedaan!!!... sien jle op die pad.
Kontak ons gerus by 072 872 4573 of whatsup om n les te bespreek of kliek op www.niklaasandnitasdrivingschool.co.za vir meer inligting aangaande ons bestuurskool of ons bekostigbare pakkette
Beginners is altyd welkom
Ons leuse: " Practice makes perfect"
"Ons strewe nie om die beste bestuurskool te wees nie maar om lewens te verander"
NB : Ons sluit die 15de Desember 2022
16/09/2022
Alle lof en eer aan onse Hemelse Vader vi die vlge applikante om hul Leerlinglisensie suksesvol te slaag.
1. Amanda Visser
2. Calvyn Warries
3. Lucinda vd Rheede
4. Elize Louw
5. Lusinda Beukes
7. Francis Davids
8. Christina Jooste
9. Gail Hendricks
10. Melanie Plaatjies
11. Leneliya Paulse
12. Megan Jacobs
Bge groep was deel van Usiko...dankie aan Arnold Okkers en sy span vir hul vertroue in ons Bestuurskool
13. Furnell de Villiers (kode 10)
14. Nikki Tango
15. Monique Saayman
16. Joy Gordon
Welgedaan julle...vlge stap... Bestuurderslisensie.
Kontak ons gerus by 072 872 4573 of whatsup vir meer besonderhede aangaande ons Leerlinglisensie klasse
Ons doen aanlyn Leerlinglisensie klasse asook persoon tot persoon klasse.
Ons leuse: "Practice makes perfect"
"Ons strewe nie om die beste Bestuurskool te wees nie maar om lewens te verander"
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |