Hoërskool Stellenzicht High

Hoërskool Stellenzicht High Enter to learn and leave to serve

08/10/2026
📚✨ TERUG SKOOL TOE! ✨📚Môre, 6 Oktober, heropen Stellenzicht Hoërskool! 🏫💙Nuwe kwartaal, nuwe fokus, nuwe geleenthede. 🔥K...
05/10/2026

📚✨ TERUG SKOOL TOE! ✨📚

Môre, 6 Oktober, heropen Stellenzicht Hoërskool! 🏫💙
Nuwe kwartaal, nuwe fokus, nuwe geleenthede. 🔥

Kom ons gee hierdie kwartaal ons ALLES! 💪🏽📖
Stellenzicht, ons is reg! 💙

🍎📚 HAPPY TEACHERS’ DAY! 📚🍎Today we celebrate the incredible teachers of Stellenzicht High School! 💙🤍Thank you for your d...
05/10/2026

🍎📚 HAPPY TEACHERS’ DAY! 📚🍎

Today we celebrate the incredible teachers of Stellenzicht High School! 💙🤍

Thank you for your dedication, patience, passion and commitment. You do far more than teach lessons — you inspire dreams, build confidence, encourage growth and help shape the future of every learner. 🌟

Your impact reaches far beyond the classroom, and we are truly grateful for each and every one of you. ❤️

To our Stellenzicht teachers: THANK YOU for making a difference every single day! 👩‍🏫👨‍🏫✨

💙 Selfvertroue • Sekerheid • Sukses 💙

📢 STELLENZICHT HOËRSKOOL – KONTRAK- & PLAASVERVANGERPOSTE 👩‍🏫📚Stellenzicht Hoërskool nooi gekwalifiseerde en toegewyde o...
29/09/2026

📢 STELLENZICHT HOËRSKOOL – KONTRAK- & PLAASVERVANGERPOSTE 👩‍🏫📚

Stellenzicht Hoërskool nooi gekwalifiseerde en toegewyde opvoeders uit om aansoek te doen vir beskikbare poste vanaf 6 Oktober tot 31 Desember 2026. 💙

📌 Kontrakposte:
• Gr. 8–9 Lewensoriëntering
• Gr. 8–9 Drama en Visuele Kuns

📌 Plaasvervangerpos:
• Gr. 11 Wiskunde Geletterdheid
• Gr. 8–9 Wiskunde

🗓️ Sluitingsdatum: Vrydag, 2 Oktober 2026
📧 Stuur jou aansoek/CV: [email protected]
📞 Navrae: 021 880 1009

✨ Is jy passievol oor onderwys, toegewyd en gereed om ’n verskil te maak? Dan is hierdie geleentheid dalk vir jou!

Stellenzicht – Selfvertroue • Sekerheid • Sukses 💙🎓

29/09/2026

✨🎬 BEFORE ➡️ AFTER: MATRIËKBAL EDITION! 💃🕺✨

Van gewone skooldag en opvoeder-modus… ➡️ na Matriekbal Glam! 😎✨

Ons Stellenzicht-opvoeders het gewys dat ons nie net kan klasgee nie… ons kan ook ’n entrance maak! 😂🔥

Van die eerste “before” tot die finale “after” — die transformasie was beslis een vir die boeke! 📚➡️✨

Matriekbal 2026, Stellenzicht-styl! 🖤✨
Want wie sê opvoeders kan nie ook ’n bietjie sparkle, style & fun hê nie? 😉🥂

✨

🏕️💙 PREFEKTEKAMP 2026 – LEER, LEI & LAG SAAM! 🌟Prefektekamp is nie net oor leierskap en verantwoordelikheid nie… dit is ...
24/09/2026

🏕️💙 PREFEKTEKAMP 2026 – LEER, LEI & LAG SAAM! 🌟

Prefektekamp is nie net oor leierskap en verantwoordelikheid nie… dit is ook oor lekker lag, spanbou, nuwe herinneringe maak en mekaar beter leer ken! 😄🙌🏽

Ons prefekte het hulle hande vuil gemaak, aan verskillende aktiwiteite deelgeneem, uitdagings aangepak en natuurlik ook tyd gemaak vir ’n bietjie pret en nonsens! 😂🔥

Elke aktiwiteit het vir hulle ’n geleentheid gebied om te leer hoe belangrik kommunikasie, samewerking, vertroue en ondersteuning binne ’n span is. ’n Prefek is immers nie net iemand wat ’n kenteken dra nie — dit is iemand wat bereid is om ’n voorbeeld te stel, ander te ondersteun en saam met sy/haar span te groei. 💪🏽✨

Tussen al die ernstige leierskap-oomblikke was daar genoeg gelag, gejuig en “ons gaan dit weer doen!”-oomblikke om die kamp ekstra spesiaal te maak. 😂🏕️

Hierdie is die soort herinneringe wat lank ná die kamp nog sal bly — herinneringe van ’n groep jongmense wat saamgekom het om te leer, te groei, mekaar uit te daag en sommer net lekker te geniet! 🥳💙

🌟 To our prefects: May you continue to lead with courage, serve with kindness and inspire those around you.

STELLENZICHT PREFEKTE – LEAD • SERVE • INSPIRE 💙🏫✨

🌟 PREFEKTE IN AKSIE! 🌟Ons prefekte is besig om nie net deel te neem aan aktiwiteite nie, maar ook om te leer wat dit bet...
24/09/2026

🌟 PREFEKTE IN AKSIE! 🌟

Ons prefekte is besig om nie net deel te neem aan aktiwiteite nie, maar ook om te leer wat dit beteken om ’n ware leier te wees. 💙✨

Leierskap gaan nie net oor ’n kenteken of ’n titel nie — dit gaan oor verantwoordelikheid, diensbaarheid, karakter en die vermoë om ander te inspireer. 🙌🏽

Deur elke uitdaging, spanaktiwiteit en oomblik saam, word ons jong leiers toegerus om met selfvertroue, integriteit en deernis voor te loop. 👏🏽

💭 “’n Ware leier wys nie net die pad nie — hy stap dit saam met ander.”

Ons is trots op ons prefekte en die jong leiers wat hulle besig is om te word! 💙🏫✨

Stellenzicht Prefekte – LEAD • SERVE • INSPIRE 🌟

Address

Tribute Avenue
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27218801009

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Stellenzicht High posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Stellenzicht High:

Shortcuts

Share

Category