Bloemhof 2020

Bloemhof 2020 Ons Waardes: Omgee, werksetiek,afgerondheid,respek, integriteit

Baie Geluk Nichola!💞💯⭐⭐⭐⭐⭐
15/11/2020

Baie Geluk Nichola!💞💯⭐⭐⭐⭐⭐

In die Eikestadnuus 😃💙💚❤️Ons is trots op die Klas van 2020.
01/11/2020

In die Eikestadnuus 😃💙💚❤️Ons is trots op die Klas van 2020.

Baie geluk Lize Burger....Bloemhofbond Pryswenner vir 2020.
24/10/2020

Baie geluk Lize Burger....Bloemhofbond Pryswenner vir 2020.

22 Oktober 2020 Afsluitings funksie vir die matrieks van 2020.
23/10/2020

22 Oktober 2020 Afsluitings funksie vir die matrieks van 2020.

Longridge....
23/10/2020

Longridge....

Maskers.....
23/10/2020

Maskers.....

15 Oktober 2020 Uitstapdag.
17/10/2020

15 Oktober 2020 Uitstapdag.

Mag die soms (duur) lesse van die afgelope 5 jaar, veral die afgelope 6mnde, help om julle te brei vir die grootmens wêr...
12/09/2020

Mag die soms (duur) lesse van die afgelope 5 jaar, veral die afgelope 6mnde, help om julle te brei vir die grootmens wêreld... niks kan vooruit voorsien word nie...aanpasbaarheid en uithou en opstaan en weer probeer is belangrike eienskappe wat julle ver sal bring. Ons is trots op julle.

Vlieg hoog 2020 Matrieks💗Glo en vertrou💗Onthou julle waardes💗Julle is sterker as ooit.Die laaste weke van julle Hoërskoo...
12/09/2020

Vlieg hoog 2020 Matrieks💗Glo en vertrou💗Onthou julle waardes💗Julle is sterker as ooit.
Die laaste weke van julle Hoërskool loopbaan is in die pylvlak...hou moed en staan vas in julle Geloof en weet dat elkeen ñ ongelooflike leerkurwe deurgemaak het die afgelope maande. Julle is braaf en vreesloos. Mag al julle deursettingsvermoë en harde werk vrugte werp.

Januarie 2016 💗
12/09/2020

Januarie 2016 💗

1 Junie 2020
13/06/2020

1 Junie 2020

Address

Kochstraat
Stellenbosch
7600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemhof 2020 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category