30/03/2017
Nog 'n pragtige prinsessie het vandag partytjie gehou. Veels geluk vir Sondag, liewe Zitha
Bella & Beth... Creative Cooking Events... catering for children's parties, cooking classes for children OR a combination of catering and cooking!
30/03/2017
Nog 'n pragtige prinsessie het vandag partytjie gehou. Veels geluk vir Sondag, liewe Zitha
29/03/2017
Altyd lekker om sommer so (saam met vriendinne) ook goedjies vir ons kinders se skooltjies te bak en te brou (terwyl ons kuier, tee drink en lag vir die glitter wat al oral op ons gesigte en klere is)!
Karamel hidden centre DIY cupcakes vir verjaarsdagvieringe van die skoolhoof!
27/03/2017
Prinsesse verjaar mos ook ❄⛄🍬⛄❄
27/03/2017
Die seuntjie in die bus sê... 'Ek verjaar!'... oral deur die stad 🎶
27/03/2017
Blink en blou ... en ook pienk 💗
27/03/2017
Op jou verjaarsdag voel jy mos SKATryk van al die liefde wat jy kry 💖
27/03/2017
'n Skitterende verjaarsdag... Shimmer & Shine partytjie
31/01/2017
'n Baie cool outjie het onlangs 4 jaar oud geword en dit gevier met 'n ROARsome dinosourus partytjie!
31/01/2017
'n Klein liefiepop het 1 jaar oud geraak laasweek en groot partytjie gehou die naweek! So 'n groot geleentheid verdien mos jou eie koek... veral as dit jou eerste happie koek ooit is!
27/09/2016
Wie wil dan nou peppermint crisp tert deel?
Wanneer jy 11 jaar oud raak vier jy dit met jou vriendinne wat saam met jou hul EIE tertjies maak en versier met sjokoladewerk!
Geluk, Janke-Martine! En welgedaan aan al die kokke! Julle het my verras met jul pragtige eindprodukte!
27/09/2016
Rockstars must also celebrate their birthdays! Happy birthday to a cool 6 year old, Alafaire! Hope your birthday was super awesome and rocking with fun!
27/09/2016
Spiderman kolwyntjies vir 'n outjie wat verjaar! Geluk, klein mannetjie!