Is julle reg vir onse Leatitia Solomons anaand 9 uur op VIA TV
Chommiez se Mathilda Meraai Thys
We educate people of all ages through Theatre. We also do puppet theatre and entertainment @ birthday parties, year end functions, schools, work place etc.
Our aim is educate as many people as we can through entertainment. We educate people of all ages about, substance abuse, HIV Aids, Gender base violence, health & nutrition and many more. We can facilitate role playing at seminars and conference, to suit the needs of your company and your clients. We also do entertainment for year end functions, parties and many more.
Het julle hierdie gesien? Onse us terug op Viatv
28/03/2019
Leatitia Solomons kuier in Paternoster 30 Maart - https://mailchi.mp/b94775c25ce4/leatitia-solomons-kuier-in-paternoster-30-maart
10/07/2018
Luister na Leatitia Solomons en Haidee Muller môre oggend tussen 09h00 en 10h00 op
Is julle reg vir onse Leatitia Solomons se geselsie met Haidee Muller op môre oggend tussen 09h00 en 10h00?
Vroeg opstaan, hoor!
So excited om Leatitia Solomons vanaand 9 uur te sien op VIA TV
Tune in op Channel 147.
Dit spyt ons om julle mee te deel dat die groep evolve..
Dis darem nie heeltemal slegte nuus nie omdat ons trots is op ons mede Chommie Hilton Mandela Andries wat sy en career gaan uitleef en ons wens hom alle sukses en voorspoed toe.
Kontak Hilton gerus vir enige of werk.
Mathilda Thys en ons ander Leatitia Solomons sal haar loopbaan as na verdere hoogtepunte toe neem.
Kontak Mathilda Thys gerus vir enige , of .
Baie dankie aan al onse vir julle liefde en ondersteuning met ons journey.
Nou is die tyd vir nuwe uitdagings.
19/07/2016
Ons is binnekort te sien in die music video van Afrikaans ruk se "House Party" :)
19/07/2016
Sorry dat os 2 so stil is!! Ons beplan ietsie vir einde September...is julle in of uit!!! Watch this space...see you soon Chommiez :)
12/06/2016
Dankie vir almal wat die show in kom kyk het. Julle ondersteuning het die aand n sukses gemaak.
11/06/2016
Matilda Heeltemal gedisconnect!
09/06/2016
My jitte ons voel vandag Famous! Dankie weereens aan almal vir hulle support met ons event verlede Vrydag in julle het baie kids se harte gelukkig gemaak. Dankie vir die berig in vandag se koerant!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
38 Long Street, Cloetesville
Stellenbosch
7600