Hoërskool Stellenbosch Alumni

Hoërskool Stellenbosch Alumni Die amptelike alumni-profiel van Hoërskool Stellenbosch.

NUUSBRIEF// Kyk jou "inbox" en lees gerus die Junie/Julie uitgawe van die Alumni-nuusbrief wat nou beskikbaar is! ✉️    ...
05/08/2026

NUUSBRIEF//

Kyk jou "inbox" en lees gerus die Junie/Julie uitgawe van die Alumni-nuusbrief wat nou beskikbaar is! ✉️

RHODES-BEURS// Hoërskool Stellenbosch se alumni kwalifiseer nou om vir die Rhodes-beurs aansoek te doen! Die Rhodes-beur...
26/05/2026

RHODES-BEURS//

Hoërskool Stellenbosch se alumni kwalifiseer nou om vir die Rhodes-beurs aansoek te doen!

Die Rhodes-beurs is 'n nagraadse toekenning wat talentvolle jong mense van regoor die wêreld in staat stel om voltyds aan die Universiteit van Oxford te studeer.

Aansoeke vir hierdie beurs maak volgende week op Maandag, 1 Junie oop.

Daar is 'n inligtingsessie rakende die beurs môre, 27 Mei.

Vir meer inligting, stuur 'n DM!

KLAS VAN 2025//In Januarie is hierdie leerders uitgewys as die top van die Klas van 2025 en ons het by hulle ingeloer oo...
17/04/2026

KLAS VAN 2025//

In Januarie is hierdie leerders uitgewys as die top van die Klas van 2025 en ons het by hulle ingeloer oor wat hul planne vir die toekoms is.

Nou, maande later, is hulle volstoom besig om daardie planne 'n werklikheid te maak! 🤩

Sien gerus wat hulle planne is vir die lewe na skool ➡️

ATLETIEK INTERSKOLEDieselfde gees, nuwe hoogtes! 🏃‍♀️ Aan al ons oud-leerders: die pawiljoene roep julle terug! Ons bewe...
01/02/2026

ATLETIEK INTERSKOLE

Dieselfde gees, nuwe hoogtes! 🏃‍♀️

Aan al ons oud-leerders: die pawiljoene roep julle terug!

Ons beweeg tans in 'n nuwe era van atletiek soos die kompetisie, en pas, versnel het, so kom ervaar hoe die volgende generasie voortbou op julle nalatenskap.

📅 Dinsdag, 3 Februarie 2026
⏰ 12:00 - 21:00 (13:00 amptelike opening)
📍 Hoërskool Stellenbosch

ANDRÉ MORGENTHAL In liefdevolle herinnering aan André Morgenthal (klas van 1989). André was 'n groot figuur in die wyn-s...
29/01/2026

ANDRÉ MORGENTHAL

In liefdevolle herinnering aan André Morgenthal (klas van 1989).

André was 'n groot figuur in die wyn-sektor en sy bydrae tot Suid-Afrikaanse wyne en die industrie sal nie vergete gaan nie.

Ons gedagtes is met sy familie en geliefdes gedurende hierdie tyd.

GRAAD GEKRY// Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat onlangs hul grade ontvang het! 👩‍🎓🧑‍🎓
24/12/2025

GRAAD GEKRY//

Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat onlangs hul grade ontvang het! 👩‍🎓🧑‍🎓

FRANCOIS ROSSOUW// Francois Rossouw het onlangs die "2025 Toyota/Agri SA Young Farmer of the Year" gewen!🏆 Die alumni-sp...
22/12/2025

FRANCOIS ROSSOUW//

Francois Rossouw het onlangs die "2025 Toyota/Agri SA Young Farmer of the Year" gewen!🏆

Die alumni-span het bietjie by hom gaan inloer oor hierdie gesogte toekenning en wat dit vir hom beteken.

Baie geluk, Francois!

GRAAD GEKRY// Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat onlangs hul grade ontvang het! 👩‍🎓🧑‍🎓 'n Spesiale geluk ook aan ju...
15/12/2025

GRAAD GEKRY//

Baie geluk aan hierdie oud-leerders wat onlangs hul grade ontvang het! 👩‍🎓🧑‍🎓

'n Spesiale geluk ook aan juffrou Staude wat haar doktorsgraad ontvang het! 🎓

Indien jy ook jou graad gekry het, stuur vir ons 'n DM.

KORREKSIES:
Charlise Prins slaag Cum Laude
Ester de Wet slaag ook Cum Laude

NUUSBLAD// Indien jy kan help skryf vir die nuusblad, kontak asseblief vir Jani Badenhorst by janibadenh@gmail.com ✍️   ...
09/12/2025

NUUSBLAD//

Indien jy kan help skryf vir die nuusblad, kontak asseblief vir Jani Badenhorst by [email protected] ✍️

GRAAD GEKRY?// Het jy onlangs jou graad gekry?Stuur gerus vir ons ‘n DM want ons wil graag vir jou erkenning gee! 👩‍🎓   ...
05/12/2025

GRAAD GEKRY?//

Het jy onlangs jou graad gekry?

Stuur gerus vir ons ‘n DM want ons wil graag vir jou erkenning gee! 👩‍🎓

Address

Jannasch Street
Stellenbosch
7599

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Stellenbosch Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Stellenbosch Alumni:

Shortcuts

Share

Category