03/01/2026
2026 nuwejaarsvoorneming... Maak seker jy bestel jou toespraak voor die skooljaar te besig raak.
Hier is die opwindende temas vir hierdie jaar!
Kontak sommer dadelik.
Graag ploeg ek my jarelange ervaring as deelnemer en skrywer tot op die hoogste vlak terug om u kind te help om sy/haar volle potensiaal as spreker te bereik.
My ondervinding en kundigheid strek oor die spektrum van skoolmondelinge, debat en redenaars.
03/01/2026
2026 nuwejaarsvoorneming... Maak seker jy bestel jou toespraak voor die skooljaar te besig raak.
Hier is die opwindende temas vir hierdie jaar!
Kontak sommer dadelik.
14/01/2025
2025 nuwejaarsvoorneming... Maak seker jy bestel jou toespraak voor die skooljaar te besig raak.
Hier is die opwindende temas vir hierdie jaar!
Kontak sommer dadelik.
04/01/2022
Met die nuwe onderwerpe uit is dit tyd om betyds aan die werk te spring! Dié onderwerpe lyk interessant met hope goeie toesprake wat daaruit gaan vloei… Stuur gerus n boodskap op “messenger” om betyds jou toespraak te kry. 📚
Graag ploeg ek my jarelange ervaring as deelnemer en skrywer tot op die hoogste vlak terug om u kind te help om sy/haar volle potensiaal as spreker te bereik. My ondervinding en kundigheid strek oor die spektrum van skoolmondelinge, debat en redenaars.
Stuur gerus vir my 'n boodskap op Messenger of 'n e-pos na [email protected]
CV
Skoolprestasies
ATKV Debat
2014-2018: Deelname aan ATKV debat vir HMS Bloemhof
2015: Dring deur tot die ATKV landswyefinaal en behaal ‘n derde plek in die land
2017: Dring deur tot die ATKV Wes-Kaap semi-finaal
Dink-of-Sink Debat
2017: Behaal die finaal van die Dink-of-Sink debatskompetisie
WOW Debatsfees
2018: Wen die debatsfees
World Schools Debating
2016-2017: Lid van HMS Bloemhof se eerstespan
2017: Dring deur tot die Wes-Kaap finaal
ATKV redenaars
2007-2013: Deelname
2007-2013: Dring elke jaar deur tot die Gauteng semi-finaal
2014-2018: Deelname
2014-2018: Dring elke jaar deur tot die Wes-Kaap semi-finaal
Ander Redenaarskompetisies
2015: Wen Boland Rotary kompetisie
2017: Behaal 'n landswye vierde plek in Radikale Redenaars
Universiteitsprestasies:
2019: Dring deur tot die finaal (uit 16 spanne) van die Netwerk 24 Debatskompetisie