Laerskool Cloetesville

Laerskool Cloetesville

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Cloetesville, Middle School, Curry Street, Cloetesville, Stellenbosch.

Photos from Laerskool Cloetesville's post 26/04/2026

🏑⚽ Laerskool Cloetesville se O/14 meisies en seuns in aksie!

Ons O/14 meisies en seuns het vandag met groot entoesiasme en spanwerk aan ’n opwindende toernooi deelgeneem by Pieterlangeveld Primêr. Dit was ’n dag vol energie, sportmangees en trots waar ons leerders hul beste gegee het op die veld. 💪🌟

’n Groot dankie aan al ons onderwysers en coaches van die skool, asook van Cool Play, vir hul ondersteuning, leiding en aanmoediging deur die dag. Julle maak dit moontlik vir ons leerders om te groei en hul talente te ontwikkel. 🙌

Klein skool, groot gees!
Ons is trots op elke speler wat deelgeneem het. 🟢🟡

27/11/2025
Photos from Laerskool Cloetesville's post 27/11/2025

Ons graad 1 tot 3 maatjies het n wonderlike tyd gehad by die Two Oceans Akwarium, waarna hulle middagete by Spur geniet het. Leerders was gevul met kinderlike opgewondenheid!

22/11/2025

Geslagsgebaseerde geweld begin in stilte eindig wanneer ons saam besluit om nie meer stil te bly nie.

Photos from Laerskool Cloetesville's post 22/11/2025

Laerskool Cloetesville stands with the movement to END GBV and Femicide

For Her
For Us

Geslagsgebaseerde geweld begin in stilte en eindig wanneer ons saam besluit om nie meer stil te bly nie

Photos from Laerskool Cloetesville's post 24/01/2025

Ons graad 7 dasseremonie en bekendstelling van ons hoofleiers

Hoofseun-Hosea Assel
Hoofdogter-Jesne Galant
Onderhoofseuns-Luthando Mdunyelwa & Usaid February
Onderhoofdogter-Chantelle Van Wyk

05/12/2024
Photos from Laerskool Cloetesville's post 14/10/2024

Term 3 top 10 Academic Achievers🎉
As well as greenshoots masters💪🏼

10/09/2024

Night 1 sold out!

Get your tickets for night 2 NOW!💃🏻

Want your school to be the top-listed School/college in Stellenbosch?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address


Curry Street, Cloetesville
Stellenbosch
7600