05/01/2023
Goeiemore maats. Ek gn hierdie page toemaak. Ekt paar dae terug db groep oopgemaak waar almal kan posts maak. Kyk uit vir die invite wat ek gestuur het en aanvaar dit om deel uit te maak vd nuwe en regte groep
Kontak my maar indien jul onseker is asb.
Baie dankie
Olga