24/09/2026
Krieket 🏏
Ons is vandag besonder trots op George Janse van Rensburg (Graad 7), wat ’n fantastiese honderdtal teen Laerskool Hugenote aangeteken het! 🏏💯
Baie geluk, George! Wat ’n besondere prestasie! 👏