DIE REK KLAS

DIE REK KLAS Ekstra Klasse: Hoërskool Rekeningkunde - Finrek188 - Finrek178 - Stats188 - Renterek152

JY KAN NOGSTEEDS JOIN vir die res van die klasse ➡️ Swipe vir meer info
08/09/2022

JY KAN NOGSTEEDS JOIN vir die res van die klasse ➡️ Swipe vir meer info

STUDENTE, moenie "Rekless" wees met jou studies nie 😉
29/07/2022

STUDENTE, moenie "Rekless" wees met jou studies nie 😉

20/07/2022
HELLO 2022!Ons het reeds n suksesvolle eerste week van ekstra klasse van Die Rek Klas en is AMPTELIK volstoom aan die ga...
01/02/2022

HELLO 2022!

Ons het reeds n suksesvolle eerste week van ekstra klasse van Die Rek Klas en is AMPTELIK volstoom aan die gang! 🙌🏻

Ek is baie opgewonde om te sien hoeveel leerders dit sommer al van die begin van die jaar n prioriteit maak om te begin met ekstra klasse! Dis baie mos baaaaie makliker om net by te bly, as wat mens na die eerste toets met n skok besef daars marakas!

En die wat graag goed wil doen al sommer vroeg begin werk aan hul doelwitte vir rekeningkunde.

📍Stellenbosch
Kontak my vir meer inligting.
Beskikbaarheid beperk.

16/02/2021

HELLO 2021!

Die Rek Klas is terug 🙌🏻 en baie opgewonde om weer klasse IN PERSOON aan te bied, in n NUWE KLASKAMER 🥳

📍Stellenbosch

Kontak my vir meer inligting.

Laaste stretch van die jaar, dan hou ons lekker Desember vakansie! ☀️🌊👙🏖
29/09/2020

Laaste stretch van die jaar, dan hou ons lekker Desember vakansie! ☀️🌊👙🏖

26/08/2020

Voel jy die tyd is besig om uit te hardloop?? Dis dalk omdat... DIT IS!!😂 Moenie wag tot dit te laat is nie!!

😷
26/08/2020

😷

Online Ekstra Rekeningkunde Klasse LOCKDOWN SPECIAL eindig 31 Julie!Sluit aan voor 31 Julie en LOCK hierdie prys tot die...
28/07/2020

Online Ekstra Rekeningkunde Klasse LOCKDOWN SPECIAL eindig 31 Julie!

Sluit aan voor 31 Julie en LOCK hierdie prys tot die einde van die jaar. Bargain!

BALANS is n koffie in elke hand ☕️ 😉 Ek glo een van die belangrikste goed in die lewe is balans! Work hard, play hard! D...
24/07/2020

BALANS is n koffie in elke hand ☕️ 😉 Ek glo een van die belangrikste goed in die lewe is balans! Work hard, play hard! Doen jou Online klasse by Die Rek Klas in die week, en dan kan jy die naweek geniet! En dis hoeka amper naweeeeek!! 👊🏻 ̈rskool

Goeie dag! Wat kan ek vandag vir jou kry? 🗒 Ons beste verkoper vir die dag is die ekstra klasse, en ek kan dit defintief...
24/07/2020

Goeie dag! Wat kan ek vandag vir jou kry? 🗒 Ons beste verkoper vir die dag is die ekstra klasse, en ek kan dit defintief aanbeveel 😉 Vandag bedien ons dit online.

Jou opvoeding - Priceless, for everything else there is mastercard.

Address

Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE REK KLAS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to DIE REK KLAS:

Shortcuts

Share

Category