Tingeling Kleuterskool

Tingeling Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tingeling Kleuterskool, Day Care, R555, Steelpoort.

31/08/2015
Maandag her-open Tingeling vir 2015,kan nie wag om weer al die ou gesiggies te sien nie!!!!
31/08/2015

Maandag her-open Tingeling vir 2015,kan nie wag om weer al die ou gesiggies te sien nie!!!!

Hahahahaha my hond lyk darem nog nie SO nie hahahahaha!!!!!!
31/08/2015

Hahahahaha my hond lyk darem nog nie SO nie hahahahaha!!!!!!

Na jare se studie,welkom by ons Tingeling span juffrou Surne!!
31/08/2015

Na jare se studie,welkom by ons Tingeling span juffrou Surne!!

Glo jou eerste daggie gister by die Prok. firma was lekker sussa,sterkte vir die jaar!!
31/08/2015

Glo jou eerste daggie gister by die Prok. firma was lekker sussa,sterkte vir die jaar!!

Glo jou eerste daggie gister by die prok. Firma was fantasties my kind,sterkte vir die jaar! Trots op jou!
31/08/2015

Glo jou eerste daggie gister by die prok. Firma was fantasties my kind,sterkte vir die jaar! Trots op jou!

Kyk hoe pragtig is my boekie se Reghard,dankie mamma Lynette!!
31/08/2015

Kyk hoe pragtig is my boekie se Reghard,dankie mamma Lynette!!

Welkom terug aan al ons ou maatjies en ouers en welkom aan al ons nuwe maatjies en ouers! Dankie Jesus dat U Tingeling s...
31/08/2015

Welkom terug aan al ons ou maatjies en ouers en welkom aan al ons nuwe maatjies en ouers! Dankie Jesus dat U Tingeling so seen!! Fototjies volg........

Dankie Manie liefie vir die mooi fototjie!! Xx
31/08/2015

Dankie Manie liefie vir die mooi fototjie!! Xx

En more kom klein Jaco saam met boetie Manie kuier by die skool,kan nie wag nie!! En gaan tannie ANN hom bederf!!
31/08/2015

En more kom klein Jaco saam met boetie Manie kuier by die skool,kan nie wag nie!! En gaan tannie ANN hom bederf!!

Address

R555
Steelpoort

Telephone

0714450721

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tingeling Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category