31/03/2021
Ons is trots op ons Haas Das leerlinge wat die afgelope naweek deelgeneem het aan Tonkin-Biering Equestrian 2021
"Champs of the future" skou
🐎Clara-Jen Bosse(Eerste plek)- Leiriem stap 3-6jr vashou
🐎Lea-Lilly Crawford(Derde plek)- Leiriem stap 11 jaar en onder- nie vashou.
🐎Leon Crawford(Eerste plek)- Leiriem Stap vashou 3-6jr