Kalie Klitsies

Kalie Klitsies β€˜n Veilige omgewing waarin die kind kan ontdek en hul volle potensiaal op alle gebiede kan verwesenlik.

🌸🌷 A Blessed Spring from our Kalie Klitsies family! 🌷🌸Today we welcome the most beautiful season of the year – Spring! 🌱...
01/09/2026

🌸🌷 A Blessed Spring from our Kalie Klitsies family! 🌷🌸

Today we welcome the most beautiful season of the year – Spring! πŸŒ±πŸ¦‹πŸŒΌ

Our little ones are ready to welcome this new season with big smiles, curious li
ttle eyes and lots of excitement! πŸ’•πŸŒˆ

As the flowers begin to bloom, the birds start singing and nature comes alive around us, Spring reminds us of new beginnings, growth, hope and the little miracles we see every day. πŸŒΈπŸβ˜€οΈ

May this beautiful season bring each of you sunshine, love, laughter and many special moments to treasure. πŸŒ»πŸ’—

🌼 May we all bloom where we are planted! 🌼
With lots of love from all the Kalie Klitsies little ones and teachers. πŸ’•πŸŒΈ

πŸ¦‹πŸŒ· Welcome, Spring! We are so happy you are here! πŸŒ·πŸ¦‹

🌸🌷 GeseΓ«nde Lente van ons Kalie Klitsies-familie! 🌷🌸Vandag verwelkom ons die mooiste seisoen van die jaar – Lente! πŸŒ±πŸ¦‹πŸŒΌOn...
01/09/2026

🌸🌷 Geseënde Lente van ons Kalie Klitsies-familie! 🌷🌸

Vandag verwelkom ons die mooiste seisoen van die jaar – Lente! πŸŒ±πŸ¦‹πŸŒΌ

Ons maatjies is reg om die nuwe seisoen met groot glimlaggies, nuuskierige ogies en baie opgewondenheid te geniet! πŸ’•πŸŒˆ

Soos die blommetjies begin blom, die voΓ«ltjies sing en die natuur rondom ons weer nuwe lewe kry, herinner Lente ons aan nuwe begin, groei, hoop en die klein wonderwerkies van elke dag. πŸŒΈπŸβ˜€οΈ

Mag hierdie Lente vir elkeen van ons gevul wees met sonskyn, liefde, laggies en baie spesiale oomblikke. πŸŒ»πŸ’—

🌼 Laat ons blom waar ons geplant is! 🌼
Baie liefde van al die Kalie Klitsies-maatjies en Juffrouens. πŸ’•πŸŒΈ

πŸ¦‹πŸŒ· Welkom, Lente! Ons is so bly jy is hier! πŸŒ·πŸ¦‹

πŸ’€πŸ₯ž Pajamas & Pannekoek Dag! πŸ₯žπŸ’€(3 jaar tot 4 jaar klassie) Vrydag, 28 Augustus, het ons Klitsies tot Graad 7 ’n heerlike ...
30/08/2026

πŸ’€πŸ₯ž Pajamas & Pannekoek Dag! πŸ₯žπŸ’€
(3 jaar tot 4 jaar klassie)

Vrydag, 28 Augustus, het ons Klitsies tot Graad 7 ’n heerlike Pajamas en Pannekoek Dag gehad! 😴πŸ₯žπŸ’•

Die maatjies het sommer ekstra gemaklik in hul pajamas gekom en die dag afgeskop met groot glimlagte, hope pret en natuurlik… lekker pannekoek! πŸ˜‹πŸ₯ž

Daar was baie gesels, lag en vrolikheid terwyl ons die heerlike pannekoeke geniet het. Dit was beslis ’n spesiale dag vol mooi herinneringe! πŸ₯°βœ¨

’n Groot, groot dankie aan ons wonderlike Graad 3's vir julle voorvat en vir die moeite wat julle gedoen het om hierdie dag vir ons Klitsies so besonders te maak. β€οΈπŸ‘πŸΌπŸŒŸ

Dankie ook aan almal wat gehelp het om die dag moontlik te maak. Ons waardeer elke bietjie moeite en liefde! πŸ’š

Pajamas, pannekoek en baie pret β€” wat ’n heerlike kombinasie! πŸ₯žπŸ’€πŸ₯°

πŸ’€πŸ₯ž Pajamas & Pannekoek Dag! πŸ₯žπŸ’€(18maande tot 3 jaar klassie) Vrydag, 28 Augustus, het ons Klitsies tot Graad 7 ’n heerlik...
29/08/2026

πŸ’€πŸ₯ž Pajamas & Pannekoek Dag! πŸ₯žπŸ’€
(18maande tot 3 jaar klassie)

Vrydag, 28 Augustus, het ons Klitsies tot Graad 7 ’n heerlike Pajamas en Pannekoek Dag gehad! 😴πŸ₯žπŸ’•

Die maatjies het sommer ekstra gemaklik in hul pajamas gekom en die dag afgeskop met groot glimlagte, hope pret en natuurlik… lekker pannekoek! πŸ˜‹πŸ₯ž

Daar was baie gesels, lag en vrolikheid terwyl ons die heerlike pannekoeke geniet het. Dit was beslis ’n spesiale dag vol mooi herinneringe! πŸ₯°βœ¨

’n Groot, groot dankie aan ons wonderlike Graad 3's vir julle voorvat en vir die moeite wat julle gedoen het om hierdie dag vir ons Klitsies so besonders te maak. β€οΈπŸ‘πŸΌπŸŒŸ

Dankie ook aan almal wat gehelp het om die dag moontlik te maak. Ons waardeer elke bietjie moeite en liefde! πŸ’š

Pajamas, pannekoek en baie pret β€” wat ’n heerlike kombinasie! πŸ₯žπŸ’€πŸ₯°

πŸŽ‰πŸ’— Happy Birthday, dear Zaylee-Rose Dunn! πŸ’—πŸŽ‰Today we celebrate our sweet little Grade RE princess! πŸ₯³πŸŽˆ May your special d...
27/08/2026

πŸŽ‰πŸ’— Happy Birthday, dear Zaylee-Rose Dunn! πŸ’—πŸŽ‰

Today we celebrate our sweet little Grade RE princess! πŸ₯³πŸŽˆ May your special day be filled with lots of laughter, fun, love, cuddles and, of course, something yummy and sweet! πŸ§πŸ­πŸ’•

May you have an awesome and wonderfully blessed year ahead, filled with beautiful memories, exciting adventures and many happy moments. 🌸🌈✨

Continue to shine brightly and bring your beautiful smile wherever you go! 🌟πŸ₯°

We love you, Zaylee-Rose! πŸ’πŸŽ‚πŸŽ‰

A very big thank you to your wonderful parents for spoiling us and making your birthday extra special! πŸ’—πŸ§πŸŒ·

πŸŽ‰πŸ₯³ Happy Birthday, dear Riley Aucamp! πŸ₯³πŸ€©Today we celebrate our beautiful Grade RE birthday girl! πŸ’•πŸŽˆ May your special day...
26/08/2026

πŸŽ‰πŸ₯³ Happy Birthday, dear Riley Aucamp! πŸ₯³πŸ€©

Today we celebrate our beautiful Grade RE birthday girl! πŸ’•πŸŽˆ May your special day be filled with lots of smiles, laughter, fun and wonderful memories. πŸŒΈπŸ¦„

May the year ahead be blessed, fantastic and filled with happiness, love and many exciting adventures! ✨ We hope all your birthday wishes come true. πŸŽ‚πŸŽ

We love you, Riley, and are so blessed to have you as part of our Kalie Klitsies family! ❀️πŸ₯°

A very special thank you to Riley’s wonderful parents for spoiling us and making her birthday celebration extra special! πŸ’πŸ§πŸŽ‰ Your kindness and generosity are truly appreciated. 🌷

Have the most magical birthday, Riley! πŸŽ€πŸŽ‚πŸ₯³
Lots of love from your teacher and all your Kalie Klitsie friends! ❀️

πŸŽ‰πŸŽˆ Gelukkige verjaarsdag, Michael! πŸŽˆπŸŽ‰Ons wens vir ons liewe Michael Russell van die Graad RA-klas ’n baie spesiale verja...
26/08/2026

πŸŽ‰πŸŽˆ Gelukkige verjaarsdag, Michael! πŸŽˆπŸŽ‰
Ons wens vir ons liewe Michael Russell van die Graad RA-klas ’n baie spesiale verjaarsdag toe! πŸ₯³πŸŽ‚πŸ’š

Mag jou daggie gevul wees met baie liefde, laggies, pret en sommer hope spesiale verjaarsdagpret! 🎁✨ Ons hoop jy word vandag behoorlik bederf en geniet elke oomblik van jou spesiale dag. 🌟

’n Baie groot dankie aan Michael se mamma en pappa vir die heerlike partytjiebederfies! πŸ§πŸ­πŸŽ‰ Ons Graad RA-maatjies het dit vreeslik geniet! πŸ˜‹πŸ’•

Baie geluk met jou verjaarsdag, Michael! πŸ₯³πŸŽ‚
Ons is so bly jy is deel van ons Klitsie-familie! πŸ’šπŸŒˆ

Baie liefde🌸

πŸŽ‰πŸ¦ Happy Birthday, Tshegofatso Leotlela! πŸ˜πŸ’šToday our Gr. RRE Wild Animal Class celebrates YOU! πŸŽ‚πŸŒΏMay your day be filled ...
23/08/2026

πŸŽ‰πŸ¦ Happy Birthday, Tshegofatso Leotlela! πŸ˜πŸ’š

Today our Gr. RRE Wild Animal Class celebrates YOU! πŸŽ‚πŸŒΏ

May your day be filled with big smiles, happy laughter, and exciting adventures just like a day in the wild. You are such a special part of our class.

We hope your new year is full of fun learning, brave dreams, and beautiful blessings. Keep roaring, exploring, and shining! πŸ¦’πŸ’βœ¨

With lots of love,
Kalie Klitsies πŸ’šπŸ’šπŸ’š

Address

60 Dr. Nelson Mandela Drive Meyerville
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:15
Tuesday 06:45 - 17:15
Wednesday 06:45 - 17:15
Thursday 06:45 - 17:15
Friday 06:45 - 17:15

Telephone

+27177122885

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalie Klitsies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kalie Klitsies:

Shortcuts

Share