Standerton Akademie

Standerton Akademie Christelike Onderwys in Afrikaans met IEB kurrikulum en klasse van 2 jaar tot Graad 11.

Die kaartjies is amptelik UITVERKOOP! Dankie vir die ongelooflike ondersteuning — ons sien julle 4 September!
28/08/2026

Die kaartjies is amptelik UITVERKOOP!

Dankie vir die ongelooflike ondersteuning — ons sien julle 4 September!

27/08/2026

Borge & Boere Braai

’n Spesiale aand vol goeie geselskap, lekker kuier en dankbaarheid. Baie dankie aan elke borg, boer en ondersteuner wat deel was van hierdie besondere aand.

Saam bou ons aan die toekoms.

Spoed & Kragdag 2026
25/08/2026

Spoed & Kragdag 2026

Baie geluk aan ons talentvolle Standerton Akademie-leerlinge wat uitstekend presteer het by die BCVO Nasionale Redenaars...
24/08/2026

Baie geluk aan ons talentvolle Standerton Akademie-leerlinge wat uitstekend presteer het by die BCVO Nasionale Redenaars! ✨

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!

Ons is ongelooflik trots op Tiané Bierman, Laerskool-wenner in die Musiekafdeling by die BCVO Nasionale Kultuurfees! 🎶  ...
24/08/2026

Ons is ongelooflik trots op Tiané Bierman, Laerskool-wenner in die Musiekafdeling by die BCVO Nasionale Kultuurfees! 🎶

Standerton Akademie is trots op ons oud-leiers wat onlangs verkies is om op onderskeie ander skole se leerling- en koshu...
20/08/2026

Standerton Akademie is trots op ons oud-leiers wat onlangs verkies is om op onderskeie ander skole se leerling- en koshuisrade te dien.
Baie geluk en sterkte met die groot taak wat vir julle voorlê.

Baie geluk aan twee van Standerton Akademie se krieketspelers wat ons skool met trots by die Nasionale Kriekettoernooi v...
20/08/2026

Baie geluk aan twee van Standerton Akademie se krieketspelers wat ons skool met trots by die Nasionale Kriekettoernooi verteenwoordig het! 🏏⭐

19/08/2026

MANNE-AAND | PA & SEUN-AAND | 4 SEPTEMBER 2026 🏉🔥

’n Aand spesiaal vir pa’s, seuns en alle manne! 👊🏼
Kom geniet ’n lekker aand van goeie geselskap, rugby, kuier en sommer net manne-tyd by Standerton Akademie. 🍻🏉

🎟️ Beperkte kaartjies beskikbaar!
Kaartjieverkope: Vrydag by die skool se hek
🕧 12:30 – 14:30

📞 Navrae:
Sonia v/d Merwe — 066 295 0975
Lizette Badnhorst — 082 380 8675
Ansunette v/d Linde — 072 855 2114

Bring jou pa, bring jou seun, bring jou manne — en kom kuier saam!

🏆 SPOED & KRAGDAG 2026 — PRYSUITDELING 🏆Wat ’n ongelooflike dag vol spoed, krag en kompetisie! 🔥🏁Baie geluk aan al ons w...
19/08/2026

🏆 SPOED & KRAGDAG 2026 — PRYSUITDELING 🏆

Wat ’n ongelooflike dag vol spoed, krag en kompetisie! 🔥🏁

Baie geluk aan al ons wenners en podiumplekke! 🏆👏

4x4 CIL (Diesel / Petrol)
🥇 Pieter v d Berg
🥈 Brendon Veldman
🥉 Johan Hepburn

2x4 CIL (Diesel / Petrol)
🥇 Francois Pretorius
🥈 Nicklaas Lotter
🥉 Aiden Hurter

6 CIL Turbo Diesel
🥇 Daneo Koorsen
🥈 Chris v d Merwe
🥉 Jo Black

6 CIL Turbo Petrol
🥇 Flip Jordaan
🥈 Shane Bouwer
🥉 Louis Lombard

V8 Petrol
🥇 JP Wessel
🥈 Gert Koch

V8 Diesel
🥇 RW Volschenk
🥈 Martin Lourens
🥉 Gerrit Booysen

Open Class
🥇 JP Wessel
🥈 Flip Jordaan
🥉 Shane Bouwer

Motorcycles
🥇 Dawid Erasmus
🥈 Nathan Marx
🥉 Andre v Heerden

Standard / Plaasbakkie
🥇 Peter Beirowslu
🥈 Jansen Hepburn
🥉 Divan de Villiers

Women’s Challenge
🥇 Christine Stockhoff
🥈 Michelle Eksteen
🥉 Madeleine v d Merwe

Women’s Class
🥇 Elain v d Berg
🥈 Laurette Veldman
🥉 Christine Stockhoff

WV6
🥇 Michelle Eksteen
🥈 Danika Viljoen
🥉 Ms Cronje

WV8
🥇 Dykie Lourens

Cruiser 2.8
🥇 AJ Veldman
🥈 Nico Stockhoff

5 CIL
🥇 Hendrik Schutte
🥈 Andries Greyling
🥉 JP Grobler

🏆 SPESIALE TOEKENNINGS

🐂 Bull Ride: Anri Momberg & Dore Podges
⚡ Beste Reaksie: Christelle Ackerman
👩 Vrou wat die meeste gesukkel het: Christelle Ackerman
👨 Man wat die meeste gesukkel het: Ryno Els
😂 Snaakste: John James
🙌 Crowd Pleaser: Porkie
💪 Hardste Probeer: Christiaan Schutt
⏱️ Vinnigste Baan Tyd: JP Wessel

Baie geluk aan elke deelnemer! Julle het Spoed & Kragdag 2026 een vir die boeke gemaak! 🔥🏁

🌱 ONS GROEI!Standerton Akademie brei uit! Ons soek nie net onderwysers nie — ons soek mense wat ’n passie het vir kinder...
18/08/2026

🌱 ONS GROEI!

Standerton Akademie brei uit!
Ons soek nie net onderwysers nie — ons soek mense wat ’n passie het vir kinders, onderwys en die toekoms en wat saam met ons wil groei.

📩 Aansoeke sluit 18 September 2026.

Address

Standerton
2430

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

0177124885

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Standerton Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category