Vinnige voetjies naskool

Vinnige voetjies naskool Selection

06/10/2026

MOENIE DAT JOU KIND GROOTWORD MET ANGS NIE

Ons kinders word groot in ’n wêreld waarin hulle voortdurend aan druk, onsekerheid, spanning en vrees blootgestel word.

Maar angs hoef nie die innerlike wêreld te word waaruit jou kind elke dag leef nie.

Wat gebeur wanneer jou kind se brein en senuweestelsel voortdurend boodskappe van gevaar ontvang? Waarom kan ’n kind veilig wees, maar steeds angstig en oorweldig voel? En hoe help ons ons kinders om ’n innerlike ervaring van veiligheid, rus en vertroue te ontwikkel?

In hierdie 45-minute aanlyn seminaar gesels Albie Jordaan oor:

• Wat doen jy as jy oorweldig voel?
• Hoe hou jy op om voortdurend op jou senuwees te wees?
• Hoe die brein jou innerlike wêreld met vrees en angs kan vul
• 3 Christelike praktyke wat alles verander in ’n wêreld vol vrees en angs

Hierdie seminaar is vir ouers wat nie net vir hulle kinders wil sê “Moenie bang wees nie” nie, maar beter wil verstaan wat in hulle kinders se innerlike wêreld gebeur.

📅 17 Oktober 2026
⏰ 07:00–07:45
💻 Aanlyn op Zoom
🎤 Aanbieder: Albie Jordaan
(Opname beskikbaar vir 14 dae)

EARLY BIRD: R350
Normale prys: R750

📲 Om te registreer en te betaal, WhatsApp RUSTIG na 067 896 0189.

Moenie wag totdat angs jou kind se normale manier van leef geword het nie.

06/10/2026
06/10/2026
02/10/2026

So nodig en so waar. Net God Kan ons kinders dra as ons nie teenwoordig is nie. Amen. Prys die Here🙏🏻🙌🏻

Nuwe poste beskikbaar by Vinnige Voetjies Naskool. Moet ondervinding hê met huiswerk gr 1 tot gr 5. Asb Geen kans vatter...
02/10/2026

Nuwe poste beskikbaar by Vinnige Voetjies Naskool. Moet ondervinding hê met huiswerk gr 1 tot gr 5. Asb Geen kans vatters nie. Ek soek iemand wat lief is vir kinders en wat te minste 3 jaar ondervinding het en intense huiswerk met kinders Kan doen. Half dag pos
Tania 082 212 7566

Lekker vakansie Pret met Paint you're Moment. Kinders het dit so geniet💥🎉🥰😁
02/10/2026

Lekker vakansie Pret met Paint you're Moment. Kinders het dit so geniet💥🎉🥰😁

25/09/2026

Baie geluk met julle goeie raporte. Juffrou is so trots op julle.
Nou gaan ons 'n lekker vakansie hê met baie Pret💥🎉🎊💥

Nou gaan ons lekker Pret hê💥🤗🥰
22/09/2026

Nou gaan ons lekker Pret hê💥🤗🥰

22/09/2026

Ek wil net vir ons kinders baie geluk sê met hulle pragtige raporte. Ons is trots op julle. Dit was 'n besige kwartaal met sport en revue. Nou gaan ons lekker ontspan. Laaste kwartaal gaan ons baie hard werk. 🥰🤗💥

21/08/2026

Every school should have this..

Address

27 Allen Road, Selection Park, Springsi
Springs
1559

Opening Hours

Monday 06:20 - 05:30
Tuesday 06:20 - 17:30
Wednesday 06:20 - 17:30
Thursday 06:20 - 17:30
Friday 06:20 - 17:30

Telephone

+27822127566

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vinnige voetjies naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share