Laerskool Selectionpark

Laerskool Selectionpark SelectionPark Afrikaans Medium Laerskool.

Ons is 'n skool met 'n passie om elke leerder op te bou en te help groei tot hul volle potensiaal! 'n Skool met ‘n trotse tradisie van akademiese uitnemendheid, sport en kultuur.

05/10/2026
Vandag is Internasionale Koffiedag en van ons personeel het ekstra breed geglimlag! ☕️Daar is niks so lekker soos skoolv...
01/10/2026

Vandag is Internasionale Koffiedag en van ons personeel het ekstra breed geglimlag! ☕️

Daar is niks so lekker soos skoolvakansie-koffie nie. Ons span het die luuksheid van 'n beker wat eintlik warm gebly het geniet en tyd gehad om dit stadig te drink.

Baie dankie aan ons naskoolsentrum-dames wat vandag (en die hele vakansie!) daar was vir ons vakansie-Parkies. Ons hoop julle het julle welverdiende koffie in ware Parkie-styl by die skool geniet!

Het jy vandag jou koffie geniet? Stuur bietjie vir ons 'n foto van jou gunsteling-koffiebeker in die kommentaar! 📸


Ons is trots op elke Parkie wat hierdie kwartaal sy/haar beste gelewer het in die klaskamer!!
22/09/2026

Ons is trots op elke Parkie wat hierdie kwartaal sy/haar beste gelewer het in die klaskamer!!



22/09/2026

Kom ons kyk of die Parkie-personeel solank die vakansie kan vang 😂😂😂

Hier is so paar foto’s van die hoogtepunte (ál die liedjies!) van ons revue ‘Viva La Danz 2026’!Ons vertoning sal beskik...
21/09/2026

Hier is so paar foto’s van die hoogtepunte (ál die liedjies!) van ons revue ‘Viva La Danz 2026’!

Ons vertoning sal beskikbaar wees as video op ‘n USB en dit beloop slegs R200 elk!! Komaan bestel gerus, ons almal wil dit weer kyk! 🤩🤩🤩



Parkies se laaste Revue vertoning van 2026 het sopas afgeskop!
19/09/2026

Parkies se laaste Revue vertoning van 2026 het sopas afgeskop!

Address

Allen Road, Selection Park
Springs
1559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Selectionpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Selectionpark:

Shortcuts

Share