09/10/2026
Attention nearby schools! Dr. W.K. du Plessis School is ready to face the icy water! π₯Άπ
Our brave team is taking on the Polar Plunge, and we want to know... are your teachers brave enough to join us? ππ
We officially challenge:
π Laerskool Jan van Riebeeck
π Laerskool Pam Brink
π Boksburg Christian Academy
π HoΓ«rskool Hugenote
π Laerskool Die Arend
π Laerskool Selection Park
π Laerskool Christiaan Beyers
π Laerskool Dalview
Who will brave the cold water? Who will splash the biggest? And who will win? π₯
π
Date: 24 October 2026
π Location: Alberton Rugby Club (Elandsfontein Drive)
ποΈ Tickets: R150 per adult | FREE for Under 18s (Available via Quicket)
Get your teachers ready! See you there! π₯³πͺ
----
Aandag alle omliggende skole! Dr. W.K. du Plessis Skool is gereed om die ysige water aan te vat! π₯Άπ
Ons dapper span neem deel aan die Polar Plunge, en ons wil weet... is julle onderwysers dapper genoeg om aan te sluit? ππ
Ons daag die volgende skole amptelik uit:
π Laerskool Jan van Riebeeck
π Laerskool Pam Brink
π Boksburg Christian Academy
π HoΓ«rskool Hugenote
π Laerskool Die Arend
π Laerskool Selection Park
π Laerskool Christiaan Beyers
π Laerskool Dalview
Wie gaan die koue water aanpak? Wie gaan die grootste splash maak? En wie gaan wen? π₯
π
Datum: 24 Oktober 2026
π Plek: Alberton Rugbyklub (Elandsfontein-rylaan)
ποΈ Kaartjies: R150 per volwassene | GRATIS vir onder 18's (Beskikbaar op Quicket)
Kry julle onderwysers gereed! Sien julle daar! π₯³πͺ