Joe F is die verkleurmannetjie van die musiekwêreld; ‘n kunstenaar wat nie toelaat dat hy in ‘n boksie met ‘n eendimensionele etiket verpak word nie. Die kragdadige sanger met die rasperstem het as liedjieskrywer én sanger die vermoë om sy eie grense met die grootste gemak te verskuif. Sy tweede album by Vonk Musiek, Hou My Vas, is ‘n bielie van ‘n versameling wat soos musiekdinamiet vir ‘n oor-tot-oor-ontploffing sorg.
Blue Goose Marketing
We promote the magic of live theatre! Stage shows, corporate events. educational theatre, classical music performances.
20/06/2013
https://www.youtube.com/watch?v=kiwRFvvP57Y
Joe F - Vliegmasjien Joe F se musiek video vir sy liedjie Vliegmasjien. (C) 2011 Vonk Musiek Vir meer inliging oor Joe F, besoek gerus sy webtuiste by http://www.vonk.co.za of sk...
20/06/2013
https://www.youtube.com/watch?v=rG-OGp6osiw
Joe F HOU MY VAS Die titelsnit vanaf Joe F se nuutste cd HOU MY VAS Besprekings vir Joe F [email protected] skakel 084 206 4064
Joe F - 27 Julie 2013 - Springs Teater. Kom hoor hoe sing hy Hou My Vas en ander treffers in lewende lywe!! Sy band kom saam om die plek te laat ROCK!!!!! Kaartjieverkope by Square Roots, 140 Sewende straat, of Besprekings met EFT betalings by 072 138 9212 / 072 379 6839.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Website
Address
Springs
1559