Anrima Tutor en Naskool Sentrum

Anrima Tutor en Naskool Sentrum Impaq geregistreerde tutor en naskoolsentrum wat u kind se opvoeding in ag neem. 3km v Sundra af

Vandag was die groot dag! Ewald Fourie, die eerste leerling van Anrima Tutor Sentrum, het sy Matriek geslaag, en ons is ...
15/01/2025

Vandag was die groot dag! Ewald Fourie, die eerste leerling van Anrima Tutor Sentrum, het sy Matriek geslaag, en ons is oorstelp van vreugde. Met 'n baie goeie rapport in die hand, het hy sy skoolloopbaan met harde werk en toewyding voltooi.

Ewald, ons is ongelooflik trots op jou prestasie. Jy het bewys dat deursettingsvermoë en toewyding groot vrugte dra. Mag jou toekoms net so blink wees soos die sukses wat jy vandag bereik het. Ons wens jou alle geluk en voorspoed toe vir die pad vorentoe. Mag elke droom wat jy nastreef, waar word en elke uitdaging 'n geleentheid wees om verder te groei.

Baie geluk, Ewald! Jou harde werk inspireer ons almal.

Cheers ons Groot Seun!!!! Jy het dit!!!

18/03/2023
03/12/2022

Ons begin d 9e Januarie 2023 met ons nuwe skooljaar. Kontak ons vir jou naskool sentrum behoeftes v jou kleinding.

27/11/2022

Ons is in Persida, so 3km van Sundra Laerskool af en 12km v Eloff Laerskool af.

27/11/2022

Address

Bosman Aveue Persida
Springs

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27813411430

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anrima Tutor en Naskool Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Anrima Tutor en Naskool Sentrum:

Shortcuts

Share