14/05/2023
1993 Hugenote Seuns en Meisieskool. 30 Jaar Matriek-Reünie. 13 Mei 2023
1993 Hugenote Seuns en Meisieskool - 30 Jaar Matriek-Reünie - 13 Mei 2023
14/05/2023
13/05/2023
WAT ‘N LEKKER REÜNIE!!! Dankie aan almal wat dit bygewoon het!!! Kyk die manne en dames van 1993 julle is maar net AWESOME!!! Op die volgende 10jaar!!!
12/05/2023
Die tyd het aangebreek! Dis tyd vir die 1993 Hugenote Seuns en Meisieskool 30 Jaar reünie!!! Hier is net so paar reelings vir môre:
- Dis gratis
- Bring en braai.
- 14:00 begin die reünie.
- 15:00 steek ons die vure aan.
- 16:00 Pieter Smith begin sing terwyl ons braai en lewaai!
- Onthou om jou eie eetgerei te bring.
Vir enige verdere navrae skakel gerus 079 525 8394
Sien uit om julle almal te sien!
10/05/2023
Hier is die manne van 1993, 10B of C… Theuns Brits kan nie onthou nie 🙈 Kom ons kyk of ons almal kan onthou: Voor, links na regs: Homan tweeling, Ruben Strydom, Mnr Nel, Willem Potgieter, Raymond van Deventer en Adriaan le Grange. Middel, links na regs: Charl Blaauw, Gerhard Nel, Abri Ras, nie seker nie, Len van Nieuwenhuizen, Jaco Jansen van Rensburg (RIV) Theuns Brits, Sarel Dercksen, Heine Kapp, Riaan Ellis (RIV) en Marthinus Wolmarans. Agter, links na regs: Gavin Easterway, Quentin Cronje, Paul Enstlin, John Van der Mescht, Jacques Van Zyl, Kobus van Dyk, Omri Mahne, nie seker nie, Alex (Hennie) Veldman en PJ Fourie… Dankie vir die foto Theuns! 😉
10/05/2023
Hier is die Std.6E klas (1989)…die manne van 1993 nog BAIE jonk hier: Voor links na regs: Renier Fouché, Gerhard Roets, Marius Richardson, Juff van der Mescht, Shawn Hanekom, Elgar Guy, nie seker nie. Middel voor, links na regs: Renaldo Scheepers, Dirk Wolfhard, Willem Singleton, Herman Vermaak, Nelspruit, Johnny van der Mescht en Hennie Greyling (RIV). Middel agter, links na regs: Anton Olwage, Jaco Slabbert, Marius Erlank, Ernst, nie seker nie, Dwayne Holmes en Pieter Malherbe. Agter, links na regs: Nie seker nie, Pieter, Wikus Erasmus, Riaan Prinsloo, nie seker nie en Jacobus Willemse. Dankie aan Gerhard Roets vir die foto….
08/05/2023
Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van die afsterwe van Corné van der Merwe, een van ons 1993 Huggies manne wat ook Saterdag by die reünie sou wees. Ons innige simpatie en meegevoel aan sy vrou Carol en die kinders. Rus in vrede Corné, ons gaan jou mis…😔😔😔
07/05/2023
Kan jy glo! Minder as week om te gaan…13 Mei 2023 30 jaar Matriek-reünie! Hoop ons sien julle almal daar. Onthou om te RSVP, kliek op die skakel: https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie vir Elmien Butler vir die foto…wie is wie Elmien?
02/05/2023
Kyk die manne!!! Links na Regs: Jacques Drotsky, Theuns Brits, Casper Dercksen, Ettienne Eagleton (RIV) Christie Jamneck, Riaan Ellis (RIV) Sarel Dercksen en PJ Fourie - Voor: Wynand Bekker Dankie Stephan van der Walt vir die foto. Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie!
02/05/2023
Baie dankie aan Marisa Rothman-Nel vir die foto! 1993 Seunsskool Matriekafskeid...
01/05/2023
WIE IS WIE?! Dames kom help asb, sit die name vir ons by onder op die “comments” - Baie dankie aan Meliza Venter (Smith) vir die foto’s. Stuus asb foto’s as julle het na 0795258394. Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 Baie dankie!
30/04/2023
Baie dankie aan Elmien Butler wat die foto’s vir ons gestuur het van die 1993 Hugenote meisies. Ok dames, so wie is wie hier…? Onthou om te RSVP, 13 Mei kom al hoe nader…Kliek net op die skakel 👉 https://www.emailmeform.com/builder/form/hmeqgkQM01i4 🫣
28/04/2023
Ja die manne!!! Moes ‘n paar van die fotos “familie-vriendelik” maak….🤣🤣🤣 Dankie Shawn Hanekom vir die fotos…
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Oos Geduld 100, Paul Krugersoord
Springs
1559