SUPER SOMME

SUPER SOMME Exstra Wiskunde Klasse 🦸 Math in your own & conformable Home

Baie dankie vir die mooi bederfie Maats en Ouers ✨ Ek waardeer dit opreg baieeee 🤭🥺🥺🙏🙏
29/05/2026

Baie dankie vir die mooi bederfie Maats en Ouers ✨

Ek waardeer dit opreg baieeee 🤭🥺🥺🙏🙏

Elke een van julle het diep spore gelos ❣️Lief vir julle ❣️Groete Super Somme 🦸 Tannie/ Juff Chamone ❣️29 Mei 2026 ❣️
29/05/2026

Elke een van julle het diep spore gelos ❣️

Lief vir julle ❣️

Groete Super Somme 🦸

Tannie/ Juff Chamone ❣️

29 Mei 2026 ❣️

My Liefste Maats en Ouers ✨ Vandag kom ek met hart vol dankbaarheid , liefde en waardeerbaarheid ❤️ Dankie vir elke kind...
29/05/2026

My Liefste Maats en Ouers ✨

Vandag kom ek met hart vol dankbaarheid , liefde en waardeerbaarheid ❤️

Dankie vir elke kind en ouer se ondersteuning in die +-4 jaar wat ek gehad het ✨

Elke maat wat oor my pad gekom het , het diep spore in my hart getrap en dit sal ek veraltyd saam my dra ❤️

Ona tydjie het hier geeindig maar dit was n eer gewees , dankie dat ek my droom waar kon maak en verskil in elke een se harte kon maak ♥️

Hier meer Groet Super Somme vandag all my maat en ouers 🥺♥️

Mag elke kind en Ouers se harte geraak met God se liefde , mag elke maat se pad gelyk gemaak word en gelei word deur Onse Vader ♥️

Mag God elke maat en ouer se toekoms geseend word met vrede en vreugde ♥️

Baie liefde ❣️

Groete Super Somme 🦸♥️

N bietjie laaatttt "WELCOME BACK" Maaarrr as n mens besig is met wisk , laat waai ons 😅🤭🥳Welkom terug aan al ons maats ,...
14/04/2026

N bietjie laaatttt "WELCOME BACK"

Maaarrr as n mens besig is met wisk , laat waai ons 😅🤭🥳

Welkom terug aan al ons maats , ek sien vreeslik uit om die nuwe vars Kwartaal saam julle weer te stap , dis altyd n eer om julle sukses sien wat behaal word 👏👏🙌🙌

Rondte 2 hier kom ons !! VARS , NUUT en vol FOKUS 👏🥳

Baie geluk aan elke maat wat hulle beste gegee het , so so TROTS op elke een van julle , die kwartaal is ons reg voor !! 😁👏🥳

Lets DO THIs !!

Address

Springs
1559

Opening Hours

Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SUPER SOMME posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to SUPER SOMME:

Shortcuts

Share

Category