Williamsville Primêre Skool

Williamsville Primêre Skool Afrikaans/Engels skool in Springfontein, Vrystaat. Voorwaarts! 🚂

Laat ons leerders Vrydag met ons kom geniet. 👏
31/08/2026

Laat ons leerders Vrydag met ons kom geniet. 👏

Gister het Gabby Oerson deelgeneem aan die Sanlam WOW provinsiale rondte in Bloemfontein. Ongelukkig het sy uitgeval in ...
27/08/2026

Gister het Gabby Oerson deelgeneem aan die Sanlam WOW provinsiale rondte in Bloemfontein. Ongelukkig het sy uitgeval in die 10de rondte. Dankie dat jy ons skool naam so mooi verteenwoordig het! Ons is trots op jou!

Ons leerders het gister by Trompies in Tromspburg gediggies gedoen. Baie geluk aan al ons leerders. Hulle het baie mooi ...
26/08/2026

Ons leerders het gister by Trompies in Tromspburg gediggies gedoen. Baie geluk aan al ons leerders. Hulle het baie mooi gepraat. Ons is trots op elke een van julle. 📍

spot your child let us know in the comments what he or she got!

Baie geluk Mnr Oerson met u verjaarsdag. 🎂
25/08/2026

Baie geluk Mnr Oerson met u verjaarsdag. 🎂

18/08/2026

18 September 2026
Ons Graad 7 - Entrepreneurs Dag💫

Hierdie 4 leerders het vandag deelgeneem aan die PUBLIC SPEAKING in Edenburg. Ongelukkig het nie een van hulle dit gemaa...
14/08/2026

Hierdie 4 leerders het vandag deelgeneem aan die PUBLIC SPEAKING in Edenburg. Ongelukkig het nie een van hulle dit gemaak na die volgende rondte toe nie. Ons is steeds trots op julle.

Gister het hierdie leerders aan die Wiskunde TELFEES in Tromspburg deelgeneem.Baie geluk aan die volgende leerders:Graad...
14/08/2026

Gister het hierdie leerders aan die Wiskunde TELFEES in Tromspburg deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende leerders:

Graad 7 - Eunice Erasmus - Posisie 1
Graad 6 - Quinsley Olifant - Posisie 4
Graad 4 - Lu-Chelle Van Schalkwyk - Posisie 2

Ons is trots op julle.

Hierdie 3 leerders het vandag aan die distrik rondte van die Sanlam WOW Spelling deelgeneem in Tromspburg. Baie geluk aa...
13/08/2026

Hierdie 3 leerders het vandag aan die distrik rondte van die Sanlam WOW Spelling deelgeneem in Tromspburg.
Baie geluk aan Gabriella Oerson wat vierde plek behaal het! Sy gaan aan die provinsiale rondte in Bloemfontein deel neem.

Gelukkig VROUEDAG aan al ons vroue.Mag jy vandag en altyd besonder, gewaardeer en geseënd wees. Dankie vir alles wat jul...
09/08/2026

Gelukkig VROUEDAG aan al ons vroue.
Mag jy vandag en altyd besonder, gewaardeer en geseënd wees. Dankie vir alles wat julle doen. ❤️

Vrydag 07/08/2026.
08/08/2026

Vrydag 07/08/2026.

Address

1 Magnolia Straat
Springfontein
9917

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:45
Tuesday 07:30 - 14:45
Wednesday 07:30 - 14:45
Thursday 07:30 - 14:45
Friday 07:30 - 14:45

Telephone

+27517830202

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Williamsville Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Williamsville Primêre Skool:

Shortcuts

Share