27/01/2026
Die wat vandag se gemeenskapklas gemis het kan die klas vind op my Youtube kanaal.
Onthou, elke Dinsdag, van 15:00 tot 17:00 bied ek 'n gratis klas aan vir graad 12's. Die klas word live op Youtube uitgesaai ook.
Stefan Stoman
Graad 12 GemeenskapsklasRye en Reekse hersiening en oefeninge
27/01/2026
Onthou van my graad 12 gemeenskapsklas vanmiddag om 15:00. Skakel in by my op my Youtube kanaal: https://youtube.com/
Stefan Stoman
26/01/2026
Kyk gerus na my nuutste graad 11 video oor wortels. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Wortels
Dag almal! In hierdie video behandel ek wortels en gee ook die sleutel tussen eksponente en wortels, wat dit baie makliker maak om die wortelwette te onthou ...
24/01/2026
Kyk gerus na my nuutste graad 9 video waarin ek vermenigvuldig in kolomme verduidelik. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 9 - Vermenigvuldig in kolomme
Dag almal! In hierdie video verduidelik ek hoe om in kolomme te vermenigvuldig. Lekker kyk en lekker leer!
24/01/2026
Kyk gerus na my nuutste video vir graad 12's oor die kwadratiese ry. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 12 - Kwadratiese ry
Dag almal! In hierdie video wys ek vir julle hoe werk 'n kwadratiese ry. Lekker kyk en lekker leer!
21/01/2026
Kyk gerus na my nuwe Graad 12 video oor rekenkundige rye. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 12 - Rekenkundige rye
Dag almal! In hierdie video verduidelik ek wat 'n rekenkundige ry is, die eienskappe van 'n rekenkundige ry en ook hoe om die formule vir die algemene term a...
20/01/2026
Kyk gerus na my nuutste Gr11 video met 'n hersiening van eksponente. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 11 - Eksponente hersiening
Dag almal! Hierdie video is 'n vinnige hersiening en opsomming van die eksponentreels wat ons in graad 10 geleer het. Lekker kyk en lekker leer!
20/01/2026
Kyk gerus na my nuutste graad 10 video waar ek verder uitbrei oor die reels van algebra. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 10 - Algebra: Definisies en reels deel 2
Dag almal! In hierdie video behandel ek die somreels van algebra en stel julle bekend aan gelyksoortige terme. Verder verduidelik ek die samevoeging van die ...
20/01/2026
Kyk gerus na my nuwe graad 9 video oor optel en aftrek in kolomme. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 9 - Optel en aftrek in kolomme
Dag Almal. In hierdie video verduidelik ek hoe om optel en aftrek somme, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, te doen deur gebruik te maak van die kolom me...
16/01/2026
Gaan kyk gerus na my nuwe video op Youtube - Algebra definisies en reels. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 10 - Algebra: Definisies en Reels Deel 1
Dag almal! In hierdie video, deel 1 van 2, bespreek ek 'n paar belangrike definisies en reels van algebra. Hierdie reels is belangrik en sal help om jou fond...
12/01/2026
Kyk gerus na my nuutste video op Youtube met 'n inleiding tot Algebra. Lekker kyk en lekker leer!
Wiskunde in Afrikaans - Graad 10 - Inleiding tot Algebra
Dag almal. Graad 10 wiskunde bring baie uitdagende nuwe konsepte wat baie leerders sukkel om te verstaan en wat dan daartoe lei dat hulle met wiskunde tot in...