25/06/2026
๐๐๐๏ธ๐๐๐๐๐> ๐๐๐๐๐๐๐๏ธ๐
๐ฉ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ญ๐๐๐๐๐๐ ๐ด๐๐๐๐๐๐๐!
Een van ons rugby-dogters is opgeneem in die Griquas o.16-rugbyspan. Hierdie prestasie is die vrug van harde werk, deursettingsvermoรซ, dissipline en โn liefde vir die spel. Felicia dra nie net haar eie drome nie, maar ook die trots van haar skool en gemeenskap.
Felicia het reeds na Kimberley vertrek waar sy saam met die Griquas-span aan die oefenkamp deelneem, voordat hulle na Durban reis om aan die nasionale toernooi deel te neem. Ons is ongelooflik trots daarop dat een van ons Rooikatte die geleentheid gekry het om haar talent op so โn groot platform te wys.
Ons wens jou โn veilige, geseรซnde en suksesvolle toer toe. Speel met moed, karakter en trots, geniet elke oomblik en gee altyd jou beste. Onthou: ongeag die uitslag, is jy reeds โn inspirasie vir baie jong sportlui. Maak ons trots, Felicia! Diee hele Rooikat familie staan vierkantig agter jou! ๐๐ฅ๐โค๏ธ
19/06/2026
๐ฌ๏ธ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐! ๐๐ฌ๏ธ
Dit is met ongelooflike trots dat ons kan aankondig dat ons as die ๐๐๐๐๐๐๐๐ van die ๐๐ฅ๐จ๐๐๐ฅ ๐๐ข๐ง๐ ๐๐๐ฒ ๐๐จ๐ฆ๐ฉ๐๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐ ๐๐๐๐ aangewys is! ๐
Die kompetisie het die kreatiwiteit, innovasie en harde werk van leerders en opvoeders uitgelig, met uitstaande kunswerke en aanbiedings wat die belangrikheid van hernubare energie op inspirerende maniere uitgebeeld het.
Hierdie prestasie behoort aan ons leerders en personeellid wat hul talent, passie en deursettingsvermoรซ ingespan het om ons skool se naam met trots uit te dra. Julle het bewys dat die Rooikatte nie net droom van โn beter toekoms nie โ ons help om dit te bou. ๐พโค๏ธ๐
Baie dankie aan die organiseerders, beoordelaars en alle deelnemende skole wat hierdie kompetisie so besonder gemaak het. Ons sien reeds uit na volgende jaar se uitdaging!
๐ Die toekoms behoort aan diรฉ wat waag om te droom.
๐ฌ๏ธ Die wind van verandering waai sterk.
๐ En hierdie jaar waai dit deur S.A. Van Wyk!
19/06/2026
JONG SAKEBREINE VAN S.A.VAN WYK SKITTER IN MAAK MY โN MILJOENรR-TOP-30
https://www.dieplattelander.com/post/jong-sakebreine-van-s-a-van-wyk-skitter-in-maak-my-n-miljoenรชr-top-30
D. Obies
BERGSIG - In 'n streek waar jong talent dikwels stilweg broei voordat dit landwyd begin skitter, het Namakwa onlangs 'n trotse oomblik beleef wat die gemeenskap se gees laat opvlam het. Twee leerders van Hoรซrskool S.A. van Wyk, Rewano Saal en Adelay Isaks, het die aandag van die hele land getrek toe hulle hul plek in die top-30 van die gesogte Maak My 'n Miljoenรชr-kompetisie verseker hetโ'n prestasie wat die streek se entrepreneuriese potensiaal opnuut in die kollig plaas. Die kompetisie, wat deur Albert van Wyk in vennootskap met ATKV-Jeugprojekte, Die Mos-Inisiatief, Akademia en ATKV-oorde aangebied word, is een van Suid-Afrika se invloedrykste platforms vir jong entrepreneurs.
16/06/2026
๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐> ๐๐๐๐๐๐๐๐
WAT N WONDERLIKE PRESTASIE??!!
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons ๐/๐๐ ๐๐๐ญ๐๐๐ฅ๐ฌ๐ฉ๐๐ง OOK deurgedring het na die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐๐๐!๐ฅณ๐๐ฝ๐๐ฝ๐๐ฝ
Hierdie is n prysenswaardige prestasie en n reuse oomblik vir ons, want by SA Van Wyk is sport nie sommer net sport nie- dis n instrument wat karakter bou en wรชrelde open vir ons leerders!
Baie geluk aan ons ROOIKATTE!! Julle maak ons trots!!โค๏ธ๐โ๐ฝ
ใviralใท
16/06/2026
๐ฟ๐ฆ JEUGDAG | 16 JUNIE 2026 ๐ฟ๐ฆ
Die jeug het hul stemme gebruik om die koers van ons land te verander en vir toekomstige geslagte nuwe moontlikhede te skep.
Vandag... gaan dit oor die jongmense wat in ons klaskamers sit. Die leerders wat droom, werk, struikel, opstaan en elke dag weer probeer. Die jongmense wat eendag die onderwysers, wetenskaplikes, entrepreneurs, ambagsmanne, boere, sportsterre en leiers van mรดre sal wees.
Mag elke jongmens weet: โจ Jou stem het waarde. โจ Jou drome maak saak. โจ Jou karakter is belangriker as jou omstandighede. โจ Jou potensiaal is groter as wat jy self soms glo.
Gelukkige Jeugdag aan al ons Rooikatte en die jeug van Suid-Afrika! ๐พ๐ฟ๐ฆ
"Die geskiedenis onthou nie altyd diegene wat die hardste gepraat het nie, maar dikwels diegene wat die moed gehad het om op te staan wanneer dit die meeste saak gemaak het."
๐ฟ๐ฆโค๏ธ๐
15/06/2026
๐๐๐๐๐๐๐> ๐๐๐๐๐๐๐๐
๐/๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐!
Ons is besonders trots op ons O/15 netbalspan wat 2de plek behaal het in die ๐๐๐ฒ ๐๐จ๐ญ๐ฌ๐๐ฉ๐ liga! ๐ช๐ฝ
Die harde werk van ons netbal-koรถrdineerders en afrigters, ๐๐ฎ๐๐๐ซ๐จ๐ฎ ๐๐จ๐ฌ๐ฌ๐จ๐ฎ๐ฐ, ๐๐ฎ๐๐๐ซ๐จ๐ฎ ๐๐๐ซ๐ซ๐ข๐ง๐ ๐๐ง ๐๐ฎ๐๐๐ซ๐จ๐ฎ ๐๐๐ฅ๐๐ง asook die van ons talentvolle leerders, het voorwaar goeie vrugte gelewer! ๐ฅณ๐ฅณ๐๐ฝ๐๐ฝ๐๐ฝ
BOKSBURG, HIER KOM DIE ROOIKATTE!!๐ฅ
15/06/2026
๐๐ฅ GROOT TROTS BY S.A. VAN WYK! ๐ฅ๐
Ons eie Ignatius Maarman is amptelik opgeneem in die O/16 VKB Platteland Provinsiale Skolerugbyspan 2026 ๐
Van ons velde tot die provinsiale verhoog
Van droom tot realiteit
Die video van sy โcap ceremonyโ wys presies wat hierdie oomblik betekenโโn jong man wat besef: dit is groter as ekself, maar ek is gereed.
Aan ons Rooikat: jy dra nou nie net jou naam nie, maar ook jou skool en gemeenskap met trots. Speel hard, speel slim, en bly nederig.
๐ Baie geluk! Ons staan vierkant agter jou.
๐