05/01/2021
Môre almal! Ek hoop julle is reg vir 2021 se klasse! Soos elke jaar stuur ek vir julle net ‘n herinnering aan die volgende.
1. Klastye moet van voor af bespreek word. Dit kan weer aanpas maar jy het nodig om jou plek te bespreek.
2. Slegs in Januarie bied ek die volgende aan:
*5 klasse @ R1000 (gewone prys) R1500.
*10 klasse at R1500 (gewone prys R2300.)Die aanbod is net geldig tussen 4-9 Jan voor klasse begin.
3. As jy iemand aanbeveel wat klasse bespreek en betaal, kry jy 5 klasse gratis.
4. Klasse is steeds online en by jou huis/skool.
Sien uit vir 2021 se uitdagings! Groete Almi