Tina Cowley Reading Centre Somerset West

Tina Cowley Reading Centre Somerset  West WE HELP YOUR CHILD REACH THEIR FULL POTENTIAL, BECAUSE WE SHARPEN THE TOOL OF LIFE...READING

07/04/2020



Teach your kids about gardening!

If you don’t have any seedlings at home, harvest some from veggies you have in the pantry and take the time to start a vegetable garden with the kids. This will teach them some practical skills, while teaching them some responsibility in the long run.

27/03/2020



Hou die jongspan sò besig: Maak soutklei saam met jou jongspan sodat hulle iets lekker het om mee te speel. Hierdie is nie net ‘n goeie manier om kwaliteit tyd saam jou kleinding te spandeer nie, dit kan self verander in ‘n leerproses – daag jou kleinding uit om soveel letters of nommers te vorm met die klei as wat hulle kan!

Metode: Knie die mengsel goed en laat staan vir een uur voor julle dit gebruik. Jy kan selfs die klei stadig in die oond of son laat droog word.

24/03/2020

📣ATTENTION PARENTS

Please note that all Tina Cowley Reading Centres will be closed in compliance with President Cyril Ramaphosa's address on 23 March 2020.

We encourage all our learners and parents to during this period!

20/03/2020

Dis SA Biblioteekweek en ons het by bekroonde kinderboekskrywer, Jaco Jacobs, gaan uitvind watter tien boeke hy vir elke jong boekwurm se leesrak sal aanbeveel … Van ou gunstelinge tot splinternuwe aanbiedings het hierdie lysie ‘n boek vir jou.

18/03/2020

Tina Cowley Reading Centre offers learners of all ages the necessary support and skills training to improve their academic performance.

We evaluate each learner to determine in which areas they require reading therapy. Through defining which areas need more development we can address those specific needs individually!

Find a Tina Cowley Reading Centre near you: http://bit.ly/2P8Q9Iq

16/03/2020

Lees is een van dié belangrikste lewensvaardighede. Veral in die digitale revolusie waarin ons vandag leef.

Oud of jonk, ons kan jou help met jou leesvaardigheid.

Vir meer inligting, kliek op die skakel: http://bit.ly/2P8Q9Iq

04/03/2020



‘n Maklike manier om jou kind geïnteresseerd te hou wanneer jy ‘n storie vir hulle voorlees is deur vrae te vra soos:
• Kan jy nog onthou wat tot dusver gebeur het?
• Wat d**k jy gaan volgende gebeur?
• Wie is jou gunsteling karakter in die storie?

Hierdie is ook ‘n goeie wyse om jou kind aan te moedig om te d**k oor wat voorgelees word.

Hoe hou jy jou kind se aandag terwyl jy vir hom of haar voorlees? Ons hoor graag van jou!

02/03/2020


Hierdie stelling geld nie net vir kinders nie, maar ook so vir volwassenes.

Deur gebruik te maak van wetenskaplike toetse weet ons presies hoe om spesiale lesers te help. Dit is a.g.v hierdie tegniek dat ons rede het om te kan spog met briljante verbeteringe in ons leerders se leesvermoë.

Kliek gerus hierdie skakel vir meer inligting: http://bit.ly/2P8Q9Iq

Kontakbesonderhede
05/01/2020

Kontakbesonderhede

03/01/2020

At Tina Cowley Somerset West we ensure that each one of our students get the support they need to improve and develop their reading skills.
Don't delay. Book your assessment today.
Contact Marilise 0837635383

11/12/2019

Die sentrum is gesluit vir die vakansie. Ons heropen weer die 13de Januarie 2020.
Ons wens almal 'n geseende feesseisoen saam met familie en vriende toe.
Geniet die vakansie saam met u kinders.
Ons sien uit daarna om almal weer terug te verwelkom in 2020.

When reading improves.... learning improves!Give your child a head start!Enrol now for 2020.
22/11/2019

When reading improves.... learning improves!
Give your child a head start!
Enrol now for 2020.

Address

Pastorie Park 11a, Reitz Street
Somerset West
7130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tina Cowley Reading Centre Somerset West posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tina Cowley Reading Centre Somerset West:

Shortcuts

Share

Category